Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopards Rock Bush Boutique

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Desiree J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons naweek by Leopards Rock Bush Boutique was heerlik, ontspannend in die natuur. Heerlik, rustig, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Rustigheid, pragtige uitsig, vriendelike staff en als meer as perfek. Leopards Rock Bush Boutique is beautiful verby woorde. Dit is een van die beste plekke waar ons al gebly het. 10 uit 10 vir hulle vriendelike en uitstekende diens. Ons sal definitief vir enige iemand aanraai om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Luuks, privaat en hartelike ontvangs. Wonderlike fasiliteite, diens en natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amorie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Great location, beautiful views! Had such a great relaxing time! Spent Easter Weekend there with my family and we all had a blast. The views are amazing and rooms are beautiful. Staff very friendly and we all had such a relaxing time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantasties. Het 'n baie lekker en ontspan tydjie gehad. Kwaliteit van bed, kussings, linne en handdoeke vars, sag en skoon. Dit is wat 'n plekkie vir my tops maak. Dankie aan die vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Wat 'n ongelooflike ervaring. Dit was 'n perfekte naweek. Beste kliëntediens van Landi en haar span ontvang. Beste wegbreeknaweek ooit en sal dit vir enige iemand kan aanbeveel. Alles was perfek. Sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantasties. Wonderlike akkommodasie. Lieflikste dekor en aandag aan detail. Pragtige uitsig. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Awesome Wonderlike plek vir ’n rustige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catheleen B
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Spesiale wegbreek! Ons was bevoorreg om Kersfees as gesin en vriende by Leopards Rock Bush Boutique te kon geniet. Die 2 chalets is van uitstaande gehalte, asook die pragtige view. Die bestuurders Frik en Rina het hul bes probeer om ons tydjie nog meer spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomie
Leopards Rock Bush Boutique
Ons was ook bevoorreg om julle as gaste te kon ontvang het. Ons is baie bly dat julle die tydjie in die bos geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Desire O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Leopards Rock Bush Boutique het ons onmiddellik laat tuis voel, dit kan beskryf word as asemrowend en uniek. Leopards Rock Bush Boutique was wonderlik om te besoek en ons sal enige tyd terugkeer. Almal was ongelooflik vriendelik en behulpsaam, van voor ons by ons bestemming aangekom het tot ons vertrek. Rina het ons dadelik laat tuis voel met 'n toer van ons huisie asook 'n paar dinge van die geskiedenis van ons bestemming. Die was absoluut die lekkerste twee daggies. Ons sal Leopards Rock Bush Boutique vir seker aan almal aanbeveel en self ook weer hul gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomie
Leopards Rock Bush Boutique
Dankie vir jou positiewe terugvoer Desire. Ons is baie bly dat julle die naweek geniet het en sien daarna uit om jul gou weer in die bos te sien (hopelik met reenval in die tussentyd).

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Salomie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 122, Leopards Rock, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArTbAZNy13eYrH0aPfDT10SXIqu9msjyaTnHd38bB9jxxRUp76N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Portion 122 Leopards Rock 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.776774330637 28.300828066776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang