Leopards Rock Bush Boutique
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 122, Leopards Rock, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leopards Rock Bush Boutique bied verblyf in selfsorg-eenhede teen 'n krans in die Waterberge.
Verblyf by Leopards Rock Bush Boutique beskik oor 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste per eenheid. Elke eenheid het 'n kombuisie met basiese toebehore en 'n oopplan-leefarea wat na 'n dek en 'n sonverhitte plonspoel met 'n uitsig oor die omgewing lei.
Leopards Rock Bush Boutique is op 'n 300 ha-landgoed met verskeie wildsoorte, voëlspesies en verskeie inheemse bome geleë. Daar is ook verskeie stap- en fietsryroetes.
Leopards Rock Bush Boutique is naby 'n zipline-bestemming, korkodilplaas en 'n blouapie-rehabilitasiesentrum, en sowat 20 tot 30 minute se ry vanaf Bela-Bela.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Salomie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erfdeel 122, Leopards Rock, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Leopards Rock Bush Boutique het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 122, Leopards Rock, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang