Leopard's Tree Campsite
Beskrywing
Die staanplekke is geskik vir 4 gaste elk en dis onder 'n eikeboom langs 'n stroom. Elke staanplek het elektrisiteit, 'n waterpunt en braaigeriewe. Die kampeerplek het gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwaterstorte, spoeltoilette en opwasgeriewe. Twee honde word teen 'n ekstra koste per staanplek toegelaat en reëlings moet vooraf getref word.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Prys sluit in
Tariewe is vir kamp en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
- Daar is 'n grondpad van 500 m na die verblyf. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Twee klein- tot mediumgrootte-honde word teen 'n ekstra koste per staanplek toegelaat en reëlings moet vooraf getref word.
- Honde moet ten alle tye op leibande wees.
- Die luiperds is baie skaam en gaste gaan hulle heel moontlik nie sien nie.
- 'n Breekskade- en geraasdeposito van R500 per staanplek is in kontant met aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang