Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Tree Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sonette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lieflike lang naweek kamp om af te sluit van die wêreld. Rustige kampeerterrein. Als was skoon en netjies. Die kampterrein het goeie skadu en die badkamervoorzieninge is baie netjies. Gasvryheid was wonderlik. Hulle het elke dag kom inloer om seker te maak alles verloop goed. Ons het lekker lemoene ook gekry. Die staproete na die waterval was baie mooi. Ons sal baie graag weer kom kamp. Let wel daar is geen selfoonsein nie. Net op een plekkie agter die badkamer. Die kampplek is goed geleë om die Cederberge en Citrusdal se omliggende areas te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gaan besoek gerus Leopard's Tree kampeerplek. Pragtige, netjiese kampeerplek met ekstra geriewe, vrieskaste, groot yskaste en mikrogolf vir die gebruik van die kampeerders. Dit gebeur selde dat die eienaars/s van kampplekke tussen die kampeerders beweeg om uit te vind of daar enige klagtes is. Sy was elke dag in die kamp en het gereeld kom vra of ons enige klagtes het of iets nodig het. Baie dankie daarvoor, Dit was ons eerste kamp by Leopard's Tree, maar glo my ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M. V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker kamp experience - ons sal verseker weer kom kuier! Ons het vreeslik lekker gekamp. Die geriewe is netjies, die eienaars is so vriendelik en het kom inloer dat alles reg is. Die 1h - 2h hike was ook lekker om die natuur bietjie te verken - en die roete was baie duidelik gemerk. Die 'geen geraas'-beleid is 'n ekstra bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Leopards Tree is 'n ongelooflike mooi en rustige plek. Ongelooflik lekker. Die mense is so behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Sal weer buite seisoen vir langer kom kuier. 'n Kodeslot kan dalk 'n oplossing wees. Baie lekker gekamp op 'n ruim staanplek. Baie ruim storte en baie skoon. Sal weer gaan. Bobbejane by die swembad gesien, maar nie in die kamp gesien of gewaar nie. Gasvryheid van die beste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Pleasant stay at a working citrus farm. Nice big campsites on a working citrus farm - good facilities that are well maintained. Camp sites are well managed. I have not paid a breakage deposit while camping before, but we got the deposit back promptly when we departed. The only detractor for me, as a conservationist, was the abundance of alien invasives (e.g. wattle) in the campsite and up the watercourse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renier A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Awesome camp in nature and is quiet. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lieflike kamp. Pragtige kamp, braaiplekke, badkamer en kombuis was baie netjies en gerieflik. Sal def weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en stil. Pragtige kampplek met staproetes en 4x4-roete. Staanplekke lekker onder bome en genoeg spasie. Badkamers baie netjies en eienaars altyd daar om te help. Sal dit beslis aanbeveel en sal weer daar gaan kamp. Lekker klein kampplek waarvan ek hou, so minder geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker en rustig. Ons het die kamp baie geniet. Kinders kon net weer kinders wees. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60e861569d9a45e1f15fed40496a5a8b72a8b38dca12e5e7e16b185033122d37763a4a8eec38a7a2ead3dc43503731ddec7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Keerom Street Boskloof Farm 7430 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.760100194483 19.076792999866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang