Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Tree Campsite

Kampeer/karavaan
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2024 tot 2 Des 2024.

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
  • Vanaf R450 R405 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Leopard's Tree Campsite bied rustige kampeerverblyf vir 4 in karavane of boswaens 20 km vanaf Citrusdal.

Die staanplekke is onder eikebome langs 'n stroom en elke staanplek het elektrisiteit, 'n waterpunt en braaigeriewe.

Die kampeerplek het gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwaterstorte, spoeltoilette en opwasgeriewe. Twee honde word teen 'n ekstra koste per staanplek toegelaat en reëlings moet vooraf getref word.

Gaste kan die rotspoele verken, voëlkyk met 40 spesies op die perseel en gaan voetslaan in die berg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sonette D
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike lang naweek kamp om af te sluit van die wêreld. Rustige kampeerterrein. Als was skoon en netjies. Die kampterrein het goeie skadu en die badk...
Sien meer
Apr 2024
Magda A
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan besoek gerus Leopard's Tree kampeerplek. Pragtige, netjiese kampeerplek met ekstra geriewe, vrieskaste, groot yskaste en mikrogolf vir die gebrui...
Sien meer
Apr 2024
M. V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker kamp experience - ons sal verseker weer kom kuier! Ons het vreeslik lekker gekamp. Die geriewe is netjies, die eienaars is so vriendelik e...
Sien meer
Mrt 2024
Sylvia C
Gesin met tieners
5.0
Leopards Tree is 'n ongelooflike mooi en rustige plek. Ongelooflik lekker. Die mense is so behulpsaam en vriendelik.
Jan 2024
Renier A
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome camp in nature and is quiet. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leopard's Tree Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa60e861569d9a45e1f15fed40496a5a8b72a8b38dca12e5e7e16b185033122d37763a4a8eec38a7a2ead3dc43503731ddec7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 Keerom Street Boskloof Farm 7430 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.760100194483 19.076792999866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang