Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Valley Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertas-plaas, Pearston, 5860, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopard's Valley Gasteplaas bied gerieflike verblyf in 'n 200 jaar-oue plaashuis, 17 km vanaf die R63 op 'n grondpad in die Afrika-bosveld. Dit is in 'n bergagtige amfiteater in die Sneeuberge, reg in die middel van die sentrale Karoo en minder as 100 km van die historiese dorpie Graaff-Reinet af.

Die kamers het slaapplek vir 2 gaste in dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n dubbelwasbak. Twee van die kamers het outydse gietysterbaddens. Gaste kan gerus kom ontspan in die tuin en die swembad benut.

Jy is welkom om 'n luilekker wandeling of begeleide stap tussen die vele groot Karoo-Akasiabome te onderneem. Dié bome is algemeen in hierdie rivieroewer-bos met 'n oorvloed van rooi buffelsgras wat 'n digte kombers vleg al langs die oewer van die rivier. Gaste kan ontspan om die oop vuurput en luister hoe roep die Afrika Uil terwyl hulle die sterrehemel waardeer. Die vuurput is die ideale plek waar jy heerlik kan kuier saam met ander gaste.

Leopard's Valley Gasteplaas gebruik helder bronwater van mineraal-gehalte en ons voorsien ook linne en handdoeke. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n groep van familie of vriende of selfs net 'n rustige naweekwegbreek vir 'n paartjie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Libertas-plaas, Pearston, 5860, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertas-plaas, Pearston, 5860, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56bb17e767ba1822df7cd6ccc4f280d62a8acc2813f795fa53b113f52e2e31eec619e77356c68c6756545806714af09164db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Libertas Farm PO BOX 23 5860 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.381437004758 25.010889619589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang