Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard’s View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Shanmari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut besonders. Regtig, ek wou sommer vir ewig bly. Absoluut besonders. Regtig, ek wou sommer vir ewig bly. Die huisie, die uitsig, die wakker word in die oggend met die dreun van die golwe in jou ore. Jy voel eintlik die vibrasie van die rowwe golwe in jou bene soos wat hulle bots teen die rotse. Ons het so lekker gebly hier in Leopards View, ons gaan definitief terugkom eendag! Dis lekker dat daar so baie restaurante naby is en strande ook, dit was wel te koud gewees vir strande, maar ons het darem ook die pikkewyne daar naby gaan bekyk. WiFi het lekker gewerk, lekker gebad in warm water, lekker geslaap, ook die beddens was perfek. En daar is ook die oulikste koffieplekkie 4 min van die huisie af. Ek beveel die plekkie aan vir enige iemand, of jy met jou familie kom (hulle het 'n paar speelgoed en boeke vir die kinders en lekker stoele en boeke vir die ouer mensies ook) en of jy met jou lewensmaat kom vir 'n romantiese vakansie, die plekkie bied alles! Dit laat jou tuis voel, maar tuis met 'n "once in a lifetime" uitsig van ware berge wat die oseaan ontmoet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ideale huis om weg te breek vir 'n paar dae. Heerlike tyd gehad saam met die familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ontspanne atmosfeer. Ons sal beslis weer van die huis gebruik maak. Die ligging is perfek vir 'n wegbreek uit die gejaagde stadslewe. Ons het lekker ontspan en die omgewing baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gareth M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Good value for money getaway. Very peaceful. Well furnished with all essentials. Budget-friendly and ideally located close to Cape Town making for an easy drive for a quick getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 407

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mermaid-weg 3378, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3514ada14e3b2e6ebf914129bdf7801fe9fb9d612aa40d592582b11f1a2075d2b800c10184ff67656e9ad70af887594ea0c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 3378 Mermaid Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.36136767656 18.962304757672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang