Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard’s View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mermaid-weg 3378, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë op die rotsagtige uitlopers naby Davidskraal, is hierdie rustieke huis perfek vir gaste wat wil wegkom van bohaai en voorgee.

Dié huis is perfek geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die tweede badkamer wat toegerus is met 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis bied ononderbroke uitsigte oor die berge en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en bied gaste die mees asemrowende uitsigte wat oor die see uitkyk. Vir die koue en winteraande is daar 'n lieflike kaggel wat gaste kan geniet.

Daar is 'n lieflike buitebraaiput waar gaste 'n heerlike gesinsbraai kan hou terwyl hulle die sproei van branders op die rotse kyk. Die ongelyke klipperige area rondom die huis en die trappe binne die huis maak dit ongeskik vir klein kinders of bejaardes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mermaid-weg 3378, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leopard’s View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mermaid-weg 3378, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3514ada14e3b2e6ebf914129bdf7801fe9fb9d612aa40d592582b11f1a2075d2b800c10184ff67656e9ad70af887594ea0c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 3378 Mermaid Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.36136767656 18.962304757672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang