Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopardsong Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Evelyn K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sal Leopardsong hoogs aanbeveel. Die verblyf was netjies en skoon en die ontbyt baie goed. Omdat dit op die golfbaan is, gee dit 'n gevoel van rustigheid in die besige stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Evelyn, Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons is so bly dat jy jou verblyf by ons eiendom geniet het en dat julle kon ontspan. Ons sien graag uit daarna om julle terug te verwelkom

Mische M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Clean, quality and beautiful. It was perfect, great location, will definitely stay there again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Good day Mische. Thank you for taking the time to leave us such a wonderful rating and review. We are so pleased that you found the property to be up to your standard and that you enjoyed your stay at our property. We look forward to welcoming you back in the near future.

Elfie K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Really comfortable and beautiful. Such friendly staff! We truly enjoyed our stay at Leopardsong Manor. It felt like a home away from home. Everything was so easy, and the staff were so helpful and friendly. I would definitely recommend it 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Good day Elfie Thank you for choosing to stay at our property and for the wonderful rating and review. We appreciate it. We are so pleased that you had an enjoyable stay at our property. We look forward to welcoming you back in the near future.

Lorinda D
Kort verblyf
3.2
Apr 2024

Prakties en veilig, maar ek het nie die indruk gekry dat die instansie voorbereid was op die bespreking nie. Algehele gasvryheidsbestuur ontbreek. Fasiliteite is goed, behalwe die WiFi wat die eerste dag nie gewerk het nie. Daar is 'n gebrek aan kommunikasie met ontvangs, vertrek en ontbyt.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Lorinda Dankie vir die terugvoer, ons waardeer jou tyd. Ons is vreeslik jammer om te hoor dat jy nie 'n positiewe ondervinding by ons gehad het nie, ons sal jou terugvoer te harte neem. Die Leopardsong Span

Wendy S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

The booking process was simple and I had all the assistance I needed. The place is beautiful and peaceful. I encountered no problems at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Good day Wendy Thank you for taking the time to leave us such a wonderful rating and review, we are so pleased that you enjoyed your stay and everything was up to standard with your stay, We are looking forward to welcoming you back in the near future

Jonine M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Wonderlike diens; uitstekende ligging. Barbara het ons warm verwelkom. Die ligging was uitstekend en dit het veilig gevoel. Ons uitsig was fantasties. Baie goeie diens. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Jonine, Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons is so bly dat ons jou verblyf so gerieflik as moontlik gemaak het en dat jy die goeie diens puik gevind het en dat jy kon ontspan Ons sien baie graag daarna uit om jou terug te verwelkom

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Netjies, skoon en veilig. Uitstekende oornagfasiliteit vir enige sakereis of wegsaam met eggenoot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Johan Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons is so bly dat jy jou tyd by ons eiendom geniet het en dat ons jou verblyf gerieflik as moontlik te maak Ons sien graag daarna uit om jou terug te verwelkom

Evelyn K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie professioneel. Leopardsong was 'n groot plesier om mee te deel, hulle is baie professioneel, hulpvaardig en aangenaam. Ons sal vir seker weer by hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Evelyn Baie dankie vir die wonderlike terugvoering wat ons ontvang het, ons hier by Leopardsong is baie bly om te hoor dat jy en jou familie die tyd saam ons geniet het. Ons sien baie graag daarna uit om julle weer terug te verwelkom

Chrizelle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was 'n lekker wegbreek. Ons het die wegbreek baie geniet. Die mense was so vriendelik. Baie dankie aan Leopardsong Manor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Chrizelle, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is so bly dat jy jou verblyf hier by ons geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, die Leopardsong Manor span

Chantell S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Vriendelike diens. Was heerlik om die volgende oggend met 'n geruste hart lughawe toe te kon gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Leopardsong Manor
Goeie dag Chantell, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer ons is baie bly dat jy jou tydtjie saam met ons geniet het. Ons sien graag daarna uit om jou terug te verwelkom in die naby toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R2 050
R2 050 R1 845
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 050
R2 050 R1 845
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Close 14, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0c38338f70d79d47b8e23c318173311d49d000eff587662756c35fa0ccbaec00ccb4881b9fc10f6b519fb5ddfef6b227129?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 050 nouVanaf R1 845 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 14 Canyon Close Centurion Golf Estate 0169 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.877596 28.202086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang