Leopardsong Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Evelyn K - Jan 2024
Algehele gradering
Sal Leopardsong hoogs aanbeveel.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeie dag Evelyn,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons is so bly dat jy jou verblyf by ons eiendom geniet het en dat julle kon ontspan.
Ons sien graag uit daarna om julle terug te verwelkom
Mische M - Des 2023
Algehele gradering
Clean, quality and beautiful.
Leopardsong Manor se terugvoer
Good day Mische. Thank you for taking the time to leave us such a wonderful rating and review. We are so pleased that you found the property to be up to your standard and that you enjoyed your stay at our property. We look forward to welcoming you back in the near future.
Elfie K - Okt 2023
Algehele gradering
Really comfortable and beautiful. Such friendly staff!
Leopardsong Manor se terugvoer
Good day Elfie
Thank you for choosing to stay at our property and for the wonderful rating and review. We appreciate it.
We are so pleased that you had an enjoyable stay at our property.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Lorinda D - Apr 2024
Algehele gradering
Prakties en veilig, maar ek het nie die indruk gekry dat die instansie voorbereid was op die bespreking nie.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeie dag Lorinda
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer jou tyd. Ons is vreeslik jammer om te hoor dat jy nie 'n positiewe ondervinding by ons gehad het nie, ons sal jou terugvoer te harte neem.
Die Leopardsong Span
Wendy S - Okt 2023
Algehele gradering
The booking process was simple and I had all the assistance I needed.
Leopardsong Manor se terugvoer
Good day Wendy
Thank you for taking the time to leave us such a wonderful rating and review, we are so pleased that you enjoyed your stay and everything was up to standard with your stay,
We are looking forward to welcoming you back in the near future
Jonine M - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike diens; uitstekende ligging.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeie dag Jonine,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons is so bly dat ons jou verblyf so gerieflik as moontlik gemaak het en dat jy die goeie diens puik gevind het en dat jy kon ontspan
Ons sien baie graag daarna uit om jou terug te verwelkom
Johan O - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeie dag Johan
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons is so bly dat jy jou tyd by ons eiendom geniet het en dat ons jou verblyf gerieflik as moontlik te maak
Ons sien graag daarna uit om jou terug te verwelkom
Evelyn K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie professioneel.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeie dag Evelyn
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering wat ons ontvang het, ons hier by Leopardsong is baie bly om te hoor dat jy en jou familie die tyd saam ons geniet het.
Ons sien baie graag daarna uit om julle weer terug te verwelkom
Chrizelle R - Mrt 2023
Algehele gradering
Was 'n lekker wegbreek.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeie dag Chrizelle, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons is so bly dat jy jou verblyf hier by ons geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete, die Leopardsong Manor span
Chantell S - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeie dag Chantell,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer ons is baie bly dat jy jou tydtjie saam met ons geniet het.
Ons sien graag daarna uit om jou terug te verwelkom in die naby toekoms.
Khumbulani L - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing and great.
Leopardsong Manor se terugvoer
Good day
Thank you for taking the time to leave us such a wonderful review, we are so pleased that you enjoyed your stay at our establishment.
We are looking forward to welcoming you back in the near future.
Hannelie W - Sep 2022
Algehele gradering
Sielerus.
Leopardsong Manor se terugvoer
Good day Hannelie,
Thank you for taking the time to leave us such an exceptional review, we strive for service excellence and security so that each and every guest has peace of mind when visiting our establishment, we are very pleased to see that you enjoyed your stay with us.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Mecé R - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderfully pleasant stay.
Leopardsong Manor se terugvoer
Good Day Mece,
Thank you for taking the time to give us such an exceptional review.
We are delighted to see that you had such a splendid time with us from the friendly staff to the spectacular view.
We are looking forward to welcoming you back in the near future.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Leopardsong Manor se terugvoer
Good Day Johan,
Thank you for taking the time to write us a 5-star review.
We are delighted to see that you had such a great time here with us. Leopardsong staff pride themselves in service excellence combined with a safe environment. What more could you ask for?
We are looking forward to welcoming you back to Leopardsong Manor in the near future.
Ella F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Leopardsong Manor se terugvoer
Good Day Ella
Thank you for taking the time to leave us a 5-star review.
Cleanliness, Comfort, and Security are 3 of the main components Leopardsong Stand for. We are glad that we could exceed your expectations.
We are looking forward to welcoming you back in the near future.
Kindest Regards
Kotie V - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë, veilig, verwagtinge oortref.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeie Dag Kotie
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons so besonderse review te gaan skryf.
Ons is baie bly om te sien dat julle dit hier by ons geniet het. Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Andre S - Mei 2022
Algehele gradering
Well treated.
Christa K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig hier oornag.
Leopardsong Manor se terugvoer
Good Day Christa
Thank you for taking the time to review Leopardsong Manor.
We are delighted to see that you had a wonderful time here with us and that the room and bathroom met your expectations.
We are looking forward to welcoming you back to Leopardsong Manor in the near future.
Marie-lee D - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi netjies en 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeiedag Marie-lee
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoering te los.
Ons is baie bly om te sien dat julle die tydjie hier by Leopardsong Manor geniet het.
Ons sien graag uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Sanette J - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan tussen gasvrye mense.
Leopardsong Manor se terugvoer
Geagte Sanette
Baie dankie dat u die tyd geneem het om die wonderlike terugvoer met ons te deel.
Ons is so bly om te sien dat julle 'n rustige kuier by ons gehad het.
Ons sien uit na julle volgende kuier!
Groete
Leopardsong Manor
Pierre C - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly,
Leopardsong Manor se terugvoer
Geagte Pierre,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoering met ons te deel.
Ons is so bly om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het.
Ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Groetnis
Leopardsong Manor
Frederik G - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, ontspannend baie lekker.
Leopardsong Manor se terugvoer
Liewe Frikkie
Baie dankie vir die pragtige resensie en terug voer!
Ons is so bly dat julle lekker by ons gekuier het.
Dit sal vir ons lekker wees om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Ons sien uit daarna,
Vriendelike Groete
Leopardsong Manor
René B - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklik en netjies en baie mooi en sentraal. Sou verkies het as ons (as gesin van 4) in boonste kamers kon bly wat interlinked was.
Leopardsong Manor se terugvoer
Geagte Rene
Baie dankie vir die pragtige resensie en terug voer. Ons waardeer dit.
Ons is bly dat julle kuier by ons oor die algemeen goed was.
Volgende keer sal ons beslis seker maak dat julle daardie ideale kamers tot julle beskikking het.
Ons hoop dat ons julle weer binnekort sal kan terug verwelkom.
Vriendelike Groete
Leopardsong Manor
Manfred K - Des 2020
Algehele gradering
Excellent stay.
Leopardsong Manor se terugvoer
Dear Manfred,
Thank you for the lovely review and feedback!
We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us.
We truly hope that we will be able to welcome you back again soon.
Warm Regards
Leopardsong Manor
Tony B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie dankie vir die vriendelike ontvangs Marlize.
Leopardsong Manor se terugvoer
Liewe Tony
Baie dankie vir die pragtige resensie en terug voer.
Ons is so bly om te hoor dat julle die kuier by ons geniet het.
Ons sien reeds uit na julle volgende kuier.
Vriendelike Groete
Leopardsong Manor
Hannelie W - Jan 2020
Algehele gradering
Die vriendelike personeel het dit 'n baie aangename ervaring gemaak.
Verna R - Jan 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf. Heerlike ontbyt met vriendelike staff.
Adelise B - Des 2019
Algehele gradering
Brilliant.
Hermias V - Nov 2019
Algehele gradering
Puik.
Hendriette R - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike blyplek met pragtige uitsig en vriendelike personeel.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeiedag Hendriette,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit.
Ons is so bly om te lees dat jullle elke oomblik geniet het! Dankie vir die noem van die vriendelike kliëntediens wat u ontvang het.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Jan D - Jun 2018
Algehele gradering
Leopardsong en Elizabeth se puik diens was bobaas.
Leopardsong Manor se terugvoer
Hi daar Jan,
Dankie vir die wonderlike terugvoering. Verskriklik bly om te hoor dat julle elke oomblik geniet het, veral die diens wat julle ontvang het. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Elzette B - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeiedag Elzette,
Verskriklik bly om te hoor dat julle julle tydjie saam met ons geniet het, en dat die diens goed was.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Lana E - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeiedag Lana,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Vreeslik bly om te hoor dat julle elke oomblik geniet het en dat die diens op standaard was.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Regina B - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeiedag Regina,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons is bly om te hoor dat julle n lekker tyd saam ons gehad het en dat die personeel vir julle uit gestaan het.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Leopardsong Manor
Marian R - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Meryl-lynne C - Jun 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Leopardsong Manor se terugvoer
Dear Meryl-lynne, Thank you for taking the time to give us your lovely review & kind words.We are so glad to read that you had a great time and that you felt right at home. We look so forward to welcoming you back in the near future again. Warm Regards, Leopardsong Manor
Corrie M - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Leopardsong Manor se terugvoer
Goeie dag Corrie.
Baie dankie vir die puik terugvoer, ons waardeer ons kliënte se insette en ons is baie bly om te hoor dat julle 'n wonderlike tyd by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Alles van die beste tot volgende keer.
Vriendelike groete
Leopardsong Manor
Berni C - Nov 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies kamer en heerlike ontbyt.
Ceilia C - Mrt 2014
Algehele gradering
'n Bruid se droom.
Riana G - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canyon Close 14, Centurion Golf Estate, Centurion, 0169, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang