Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopardsrock Bush Villa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Leopardsrock Bush Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lorraine D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Rustig. Vriendelike personeel. Genoeg spasie. Pragtige verblyf.

Baie lekker gebly. Genoeg spasie vir almal en die uitsig is pragtig. Sal beslis weer kom kuier.

Leopardsrock Bush Villa se terugvoer

Baie dankie, Lorraine. Altyd lekker om sulke spesiale gaste te kan ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Leopardsrock Bush Villa
Ria O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria O

Herlik en rustig!

Liefflike huis met baie spasie. Die uitsig kan van oral af geniet word. Die kinders het die "pool-tafel" geniet! Ons het lekker gestap en gehardloop in die omgewing.

Leopardsrock Bush Villa se terugvoer

Baie dankie, Ria. Dis 'n voorreg om julle te kon ontvang en baie bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier in die Bosveld. Groete

Leopardsrock Bush Villa
Shena N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shena N

Wonderlike ervaring in 'n pragtige huis toegerus met alles wat mens benodig.

Dit is 'n wonderlike huis met baie spasie vir enige groep wat lus is vir 'n bosveld wegbreuk. Ons het kudus, vlakvarke, apies en ander bokkies gehad as besoekers by die huis. Die huis is ruim met baie spasie en alles wat jy nodig het, is daar. Sal dit definitief aanbeveel.

Leopardsrock Bush Villa se terugvoer

Baie dankie, Shena, dat julle awesome gaste is. Dis altyd lekker om te hoor dat die verblyf super lekker was. So bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete uit die Bosveld

Leopardsrock Bush Villa
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrawalk 69, Leopardsrock Estate, Bela-Bela, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe88eb2e44fd0bbd90257380008c65e0325d29938158c0d1ddcff6e82b38d224b84d02f9519db698c372dc1ab4036553ebfcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 69 Zebrawalk Leopardsrock Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.778263458102 28.290710460125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang