Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopardsrock Bush Villa

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lorraine D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig. Vriendelike personeel. Genoeg spasie. Pragtige verblyf. Baie lekker gebly. Genoeg spasie vir almal en die uitsig is pragtig. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
Baie dankie, Lorraine. Altyd lekker om sulke spesiale gaste te kan ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Ria O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Herlik en rustig! Liefflike huis met baie spasie. Die uitsig kan van oral af geniet word. Die kinders het die "pool-tafel" geniet! Ons het lekker gestap en gehardloop in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
Baie dankie, Ria. Dis 'n voorreg om julle te kon ontvang en baie bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier in die Bosveld. Groete

Shena N
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Wonderlike ervaring in 'n pragtige huis toegerus met alles wat mens benodig. Dit is 'n wonderlike huis met baie spasie vir enige groep wat lus is vir 'n bosveld wegbreuk. Ons het kudus, vlakvarke, apies en ander bokkies gehad as besoekers by die huis. Die huis is ruim met baie spasie en alles wat jy nodig het, is daar. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Leopardsrock Bush Villa
Baie dankie, Shena, dat julle awesome gaste is. Dis altyd lekker om te hoor dat die verblyf super lekker was. So bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier. Groete uit die Bosveld

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrawalk 69, Leopardsrock Estate, Bela-Bela, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe88eb2e44fd0bbd90257380008c65e0325d29938158c0d1ddcff6e82b38d224b84d02f9519db698c372dc1ab4036553ebfcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 69 Zebrawalk Leopardsrock Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.778263458102 28.290710460125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang