+24
Gastehuis in Prieska

Leopold Rest

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Leopold Rest is 'n knus gaste-eenheid geleë op die eienaar se plaas aan die buitewyke van Prieska. Gaste kan kies tussen 2 verblyfopsies.

Albei eenhede spog met pragtige uitsigte oor die vallei en is slegs 2 minute se ry vanaf die middestad.

Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Vir gerief is die eenhede toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n TV.

Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe op die perseel, en Karoo-lam sowel as brandhout kan teen 'n bykomende koste voorsien word. Veilige parkering is beskikbaar vir elke eenheid op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hennie D
Saam met vriende
5.0
Perfek vir 'n oorslaap, lekker groot stort, lugversorging perfek. Plen is baie net. Netjies en baie goeie waarde vir geld.
Des 2025
Lizelle H
5.0
Wonderlike ervaring. Stille oase; heerlike beddens en pragtige uitsig. Modern maar gerieflik, als wat jy nodig het. Sal vir seker weer hier oorslaap.
Sep 2025
Arien K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik. Die plek is een van die beste plekke waar ek nog oornag het. Dit is so mooi en netjies, voel of jy in 'n vyfster hotel ingeboek het. ...
Sien meer
Aug 2025
Sam E
Saam met lewensmaat
4.8
Peace and quiet! The peace and quiet was amazing! The best part of our stay was how quiet it was. The owner greeted us with a strong ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Bennie G
Saam met lewensmaat
4.0
Soos bo. Baie netjiese, skoon eenheid met 'n pragtige uitsig. Nuut en alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plot 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Leopold Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA722527996b765962c0999e406137b5e266a45b8bcc4fb928fb789a6d0072f5303fbdf28bb90ee7368aa38d80a56f125552ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Plot 3439 Die Erwe 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.674897180544 22.769323354083
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang