Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopold Rest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopold Rest is 'n gaste-eenheid op die eienaar se plaas aan die buitewyke van Prieska. Gaste kan tussen 2 verblyfopsies kies.

Eenheid een het lieflike uitsigte oor die vallei en is 2 minute se ry vanaf die middedorp.

Eenheid twee is so 5 minute verder weg, maar het dieselfde pragtige uitsigte tussen die landerye.

Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n TV.

Gaste kan die braaigeriewe wat op die perseel is, gebruik. Karoo-lam sowel as hout kan ook teen 'n ekstra fooi voorsien word. Daar is veilige parkeerplek vir elke eenheid op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Erfdeel 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink Leopold Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 3439, Die Erwe, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaffc0fe4f12e8ff976391ff73707653b964511dc0170c90bd822d18db50e177bc20571f28201a5e37fb7b60f7b5e2e196b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Plot 3439 Die Erwe 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.674897180544 22.769323354083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang