LeoZet Selfsorgwoonstel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 156
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Carike D - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Ons sal beslis weer daar wil bly!
Lees meerCarike D - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Carike D - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlik! Ons sal beslis weer daar bly!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Carike, julle is model gaste en ons sal jul met liefde weer help met verblyf. Geniet jul kuier hier in Suid-Afrika. Suzette
Elrien S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike oorbly in pragtige woonstel.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Elrien, ons sien uit na jou volgende kuier hier by LeoZet Selfsorgwoonstel! Vriendelike groete. Suzette
Annelie G - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemôre Annelie, sal jul graag weer in jul, '2e huis' ontvang!
Vriendelike groete.
Suzette
Kgatliso M - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxation at its best.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Thank you so much, Kgatliso!
Hope to see you again!
Kind regards.
Suzette
Johannette S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemiddag Johannette,
dit was 'n plesier om jou hier te ontvang!
Sien jou graag 'n volgende keer weer.
Vriendelike groete.
Suzette
Jandré W - Apr 2024
Algehele gradering
Lekke gekuier.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie vir die moeite om terugvoering te gee! Ons waardeer dit regtig.
Sien jul baie graag 'n volgende keer!
Vriendelike groete.
Suzette
Irmhild F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie, Irmhild, ons sal jul natuurlik ook graag weer met huisvesting wil help!
Vriendelike groete.
Suzette
David Hendrik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Winskopie. Die woonstel is baie netjies en baie goed ingerig. Dit is maklik om van die woonstel tot op die snelweg te kom. Daar is baie goeie voorsiening gemaak vir babas en kinders. Die woonstel is teenaan die huis van die eienaars, maar dit voel heeltemal privaat. Suzette en haar man is baie vriendelik en het ons selfs laat weet dat ons goed vergeet het. Ons het so paar aande oor geslaap en die woonstel is skoon gemaak deur die dag toe ons uit was, iets wat ons nie verwag het nie, maar baie waardeer het!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sal aan die WiFi aandag gee, want dit is veronderstel om goed te wees. Dit is wat ons graag vir gaste wil bied. Sal die slim mense laat kyk daarna. Vriendelike groete.
Salomie D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie, Salomie!
Vir my sal dit natuurlik heerlik wees om jou weer met verblyf te help!
Vriendelike groete.
Suzette
Philna V - Feb 2024
Algehele gradering
Voel soos eie huis.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Philna! Sal julle graag weer met verblyf help! Vriendelike groete. Suzette
Suren D - Feb 2024
Algehele gradering
Very clean and comfortable stay. Excellent value for money.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Glad you could escape the heat! And enjoy your stay in every way!
Kind regards.
Suzette
Yolande D - Jan 2024
Algehele gradering
Sien sterre.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie Yolandé!
Sien jul graag 'n volgende keer weer!
Vriendelike groete.
Suzette
Anton K - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer! Altyd lekker om te lees wat gaste sê. Vriendelike groete. Suzette
Riette K - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige oornag plekkie in die stad.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Riëtte, baie dankie vir die positiewe terugvoer!!
Altyd lekker om te hoor gaste ervaar presies dít wat ons graag vir hul wil gee!!
Vriendelike groete.
Suzette
Elizna G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie oulik, vriendelik en goed ingerig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Elizna, dit was ook lekker om jul te ontvang en ontmoet!
Sal jul graag 'n volgende keer weer sien!
Vriendelike groete.
Suzette
Linda O - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het n vriendelike ontvangs gehad deur Maggie. Was baie verras dat ek in my eie taal ontvang is. Lieflik skoon en privaat.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie, Linda.
Ja Maggie is regtig goud werd en ons is bly dat jul dit hier geniet het.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Suzette
Nicolien V - Apr 2023
Algehele gradering
Bevoorreg! Skoon! Uitstekend!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Bly jul het dit só ervaar.
Sien jul graag 'n volgende keer.
Vriendelike groete.
Suzette
Christa G - Jan 2023
Algehele gradering
Dit het gevoel soos huis.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ai, jy laat ons so dankbaar voel, Christa.
Ons is egter ook bly dat jy dit hier by LeoZet Selfsorgwoonstel geniet het en ons vertrou dat ons jou weer sal sien.
Vriendelike groete.
Suzette en ook vanaf Maggie.
Marilise K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangename eenheid met alles wat nodig is.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie, Marilize!!
Ek sien uit daarna dat jul weer hier kom bly!!
Vriendelike groete.
Suzette
Henriette D - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik. Baie behulpsaam. Skoon en netjies.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiedag Henriette,
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf en ek is bly dat jul die verblyf geniet het.
Vriendelike groete.
Suzette Westhof
Hendrik D - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. Moet sê dat ons die solarkrag ook baie geniet en dankbaar is daarvoor. Vriendelike groete, Suzette
Ilonka K - Nov 2022
Algehele gradering
Netjiese oornagfasiliteit.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ek is bly dat julle dit geniet en waardeer het om by LeoZet Selfsorgwoonstel tuis te gaan!
Vriendelike groete,
Suzette
Annamarie P - Nov 2022
Algehele gradering
Weereens heerlik gebly. Dankie Suzette.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dit beteken baie dat jul ons wéér gekies het.
Vriendelike groete.
Suzette
Anita D - Okt 2022
Algehele gradering
Lafenis met 'n tuinparadys.
Lees meerLeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Anita, baie dankie hiervoor!
Dit laat ons harte warm klop en laat ons net dankbaar.
Ons sien julle graag weer.
Vriendelike groete.
Suzette
Glenda G - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie, skoon en netjies met alles wat mens benodig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie dat jul tyd afgestaan het om 'n resensie te skryf.
Vriendelike groete.
Suzette
Magda J - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflik en gerieflik!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Magda, altyd lekker om te hoor dat gaste die bederfies waardeer!
Moet erken dat ons sonkrag vir ons self, maar definitief ook vir die gaste laat installeer het. :-)
Vriendelike groete.
Suzette
Antonette D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie tevrede, baie dankie.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Antonette, dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete.
Suzette
Jacques B - Aug 2022
Algehele gradering
Mooi, uniek en netjies.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie Jacques!
Hierdie terugvoer is positiewe motivering vir ons om aan te hou met ons pogings om elke gas se verblyf uniek en spesiaal te maak!
So help ons elkeen ook om mooi herinneringe te skep.
Suzette
Shaune B - Aug 2022
Algehele gradering
Oulike, skoon en netjiese plek met vriendelike eienaars.
Lees meerLeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ai Shaune, hoe warm klop my en Leon se harte nou om te sien dat jul as gesin, en ons gaste, die verblyf so positief ervaar het!!
Dit is wat ons poog om aan ons gaste te bied en dit is lekker om te hoor dat ons daarin slaag.
Vriendelike groete.
Suzette
Jo-ann M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en pragtig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Elke gas is vir my uniek én spesiaal en daarom verwelkom ek elkeen persoonlik.
Hoop ons sien julle weer!
Vriendelike groete.
Suzette en Leon
Leon V - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing met 'n besonder goed-toegeruste woonstel en vriendelike gasvrou!
Lees meerLeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ai, ek doen graag al hierdie dinge omdat ons dit vir ons gaste 'n spesiale ervaring wil gee.
Tog só só lekker om terugvoer te kry wat bevestig dat dit vir jul goed en lekker was.
Vriendelike groete,
Suzette en Leon.
Ester V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjiese selfsorgwoonstel, pragtige tuin en baie netjies.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ester, baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Ook bly dat die tuin vir jou beïndruk het.
Dit is mos altyd lekker om te weet dat gaste waardering het vir alles.
Vriendelike groete.
Suzette
Natalia K - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect for quality time.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Natalia,
Hope to see you again soon.
Kind regards,
Suzette
Joanel V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig. Skoon. Fantasties. Waardevol. Oop.
Lees meerLeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Joanel, jy laat ons harte sommer warm klop.
Baie dankie vir hierdie pragtige, eerlike en goeie resensie.
Ons sal jou met liefde weer ontvang, want jy was 'n goeie gas.
Vriendelike groete
Suzette
Yolande D - Apr 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemôre, lekker om te weet dat die ervaring van ons gaste, juis dít is wat ons vir hulle wil gee.
Baie dankie.
Suzette
Sanrie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Home away from home.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemiddag, Sanrie,
Ai, jy maak my dag!!
So aangenaam om te hoor dat gaste so oor LeoZet Selforgwoonstel voel!!
Sien jul graag 'n volgende keer.
Vriendelike groete.
Suzette
Louise O - Feb 2022
Algehele gradering
Cleanest place I have ever stayed in.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Thank you very much for taking the time to write this lovely review!
We really appreciate it.
Ronel L - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ronel, baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf.
Ons sal jul definitief graag weer wil ontvang.
Vriendelike groete.
Suzette
Marste B - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en skoon.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ek is bly jul het jul wegbreek geniet!!
Vriendelike groete.
Suzette
Schalk R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Schalk, met sulke goeie terugvoer, glo ek ons sal jul in die toekoms weer ontvang!!
Vriendelike groete.
Suzette en ook Leon
Liezl G - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemôre Liezl,
Jy maak my dag met hierdie positiewe resensie!!
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te skryf.
Vriendelike groete.
Suzette
Susan F - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik en pragtige plekkie.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dit is lekker om te weet dat selfs die klein dingetjies, soos vars melk in die yskas, raakgesien en waardeer word.
Baie dankie vir die tyd geneem om resensie te skryf.
Vriendelike groete.
Suzette
Petro S - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie, Petro!!
Natuurlik sal ons jul altyd báie graag ontvang.
Vriendelike groete,
Suzette
Willem H - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik pragtig en gasvry.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Willem, báie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek het dit geniet om vir julle met alles te help en, ja, ons geniet ook ons tuin én die voëls net soos ons gaste.
Vriendelike groete,
Suzette
Juanita V - Okt 2021
Algehele gradering
Opregte omgee vir hulle gaste
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ons doen alles met groot liefde en omgee vir ons medemens!
Wil graag hê dat dit vir élke gas 'n báie spesiale ervaring moet wees.
Vriendelike groete,
Suzette
Corme D - Sep 2021
Algehele gradering
Huis weg van die huis af!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie, Cormé, vir die goeie terugvoer!
Vriendelike groete.
Suzette
Barbara R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie Barbara! Dit is goed om te hoor dat julle ook die tuin geniet het, want vir my is dit absoluut 'n passie om dit so te versorg...vir ons, maar ook om dit vir ons gaste spesiaal te maak.
Sien jul graag weer 'n volgende keer.
Vriendelike groete.
Suzette
Petro S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die tyd en moeite om vir ons 'n resensie te skryf!!
Dit beteken vir ons baie én dit help moontlike gaste om 'n goeie idee van LeoZet Selforgwoonstel te kry!!
Vriendelike groete.
Suzette
Johann L - Sep 2021
Algehele gradering
Puik plek. Sal beslis weer van LeoZet gebruikmaak en aan almal aanbeveel.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie!
Yolande O - Aug 2021
Algehele gradering
A home away from home.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Yolandé, thank you só much for the positive review!!
We really appreciate it and I will also tell Maggie.
It was a pleasure to have you here.
Kind regards.
Suzette
Ryno P - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie rustig en netjies.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie, Ryno, vir die terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle hier te huisves.
Vriendelike groete.
Suzette
Elza S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Elza, ons sien daarna uit om jul weer te verwelkom!
Jaco V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Genoeg spasie. Baie vriendelik en baie skoon. Voel tuis.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie, Jaco! Sal jul graag in die toekoms weer wil ontvang.
Vriendelike groete.
Suzette
Ilse D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ons is bly jul het dit geniet, want dit is wat ons graag wil hê.
Lindi M - Des 2021
Algehele gradering
You won't regret what your paying for.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Thank you, Lindi.
Stefanie S - Aug 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Stefanie!!! Dit laat ons harte warm klop.
Vriendelike groete
Suzette
Marietjie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjiese plek puik ligging.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ons is dankbaar vir sulke goeie terugvoer, want dit gee vir ons moontlike nuwe gaste!
Vriendelike groete,
Suzette
Pieter B - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om resensie te skryf, Pieter! Ons waardeer dit en hoop om jou weer te sien.
Stefanie S - Aug 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer.
Vriendelike groete.
Suzette
Ina B - Nov 2019
Algehele gradering
Puik silwerskoon veilige rustige akkommodasie.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf! Julle was ook die tipe gaste wat mens graag weer sal wil ontvang.
Vriendelike groete
Suzette
Alwyn K - Okt 2019
Algehele gradering
Puik.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeienaand Alwyn, dankie vir die moeite om 'n resensie te skryf en sommer baie dankie ook vir die raad oor my suurlemoenboompie!
Vriendelike groete.
Suzette
Elsabe B - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie diens, baie netjies, skoon en veilig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Beste Elsabé,
Dit was 'n plesier om jou hier te huisves en lekker om ook jou dogters te ontmoet! Wens ek kon jou verder met verblyf gehelp het!
Sien jou graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Suzette
Lucy V - Sep 2019
Algehele gradering
Extraordinary!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
It is always a pleasure to have such lovely, friendly an appreciative guest like you three.
We hope to see you again soon.
Kind regards,
Suzette
Alida J - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Wanneer ek dinge doen en voorberei vir nuwe gaste, doen ek dit met my gaste in gedagte. Om dié rede maak 'n resensie soos julle s'n my gelukkig en ek sal julle graag weer ontvang. Vriendelike groete
Suzette
Peet V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie dat julle elke keer vir LeoZet Selforgwoonstel as jul oornagplek kies!
Help graag weer 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Suzette
Jolien H - Jun 2019
Algehele gradering
Beste blyplek in Pretoria!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Jolien,
Vir ons sal dit altyd 'n aamngename herinnering wees om te dink dat ons op so 'n spesiale manier deel kon wees van Milanay se koms!!
Suzette
Gert R - Mei 2019
Algehele gradering
Dit is soos 2de huis.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Sal julle graag weer ontvang en natuurlik baie ander egpare ook.
Vriendelike groete
Suzette
Karin B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, voel soos by ons eie huis.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie Karin. Was 'n plesier om julle by ons te ontvang.
Groete
Marize K - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was ongeloofik.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ons probeer regtig dat dit vir ons gaste soos hulle "eie huis" sal voel! Bly dat jou ervaring dus so positief was. Sien jou graag 'n volgende keer weer.
Vriendelike groete,
Suzette
Gert R - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende kliëntediens.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons sal julle graag weer in die toekoms wou help.
Vriendelike groete,
Suzette
Monique V - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, gemaklik en rustig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Bly oor die positiewe terugvoer. Ons kry tans kwotasies vir lugreëling.
Dit is 'n "Queen-size" bed.
Vriendelik groete.
Suzette
Neil R - Jan 2019
Algehele gradering
Warm, cosy, spotlessly clean, excellently furnished, just perfect.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Thank you very much for the lovely review. Highly appreciated.
Suzette
Modiehi Jeanett J - Nov 2019
Algehele gradering
The place is beautiful and the host is very friendly.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Food day Modiehi,
Thank you very much, hope you can move to Pretoria soon! :-)
Kind regards.
Suzette
Ronel L - Apr 2019
Algehele gradering
Dis baie netjies en veilig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet en ontvang julle graag weer.
Natascha L - Aug 2019
Algehele gradering
Amazing.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Beste Natascha,
Dankie vir die terugvoer! Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Suzette
Rozaan L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie modern.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Rozaan, baie dankie vir die boodskap in ons gasteboekie waar jy sê dat "alles perfek" was. Groot waardering vir sulke positiewe terugvoer.
Vriendelike groete.
Suzette
Alwyn B - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid met alles wat mens nodig het om gerieflike verblyf te verseker.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie, Alwyn, dat jy die moeite gedoen het om kommentaar te lewer! Dit is so dat ons dit geniet om die plekkie, asook die tuin, vir beide die gaste en vir onsself goed te onderhou. Ons vertrou dat ons julle weer sal sien.
Vriendelike groete,
Suzette en ook Leon
Elma N - Nov 2018
Algehele gradering
Perfek.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ek is baie bly dat ons jou keer op keer weer kan help.
Ek sien jou graag volgende keer.
Vriendelike groete
Suzette
Lourette S - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, privaat.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ja, die ligging is wonderlik wat betref N1 en R21 en natuurlik byna teenaan Kloof hospitaal en 10 minute vanaf Time Square. Maar bly die woonstel het ook aan julle verwagtinge voldoen. Vriendelike groete.
Ockert G - Sep 2018
Algehele gradering
Alles in plek. Absoluut aan te beveel.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die baie goeie terugvoer. Ons wil juis 5-ster verblyf gee, teen 'n bekostigbare tarief.
Vriendelike groete
Suzette
Seef C - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome en lekker.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Julle sal altyd weer báie welkom wees by LeoZet Selfsorgwoonstel.
Vriendelike groete.
Suzette
Ronel L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Hallo Ronel, altyd só lekker as mense die blyplek geniet en waardeer, want dit is ons doelwit.
Vriendelike groete,
Suzette
Charne M - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties! Baie dankie vir julle gasvryheid en hulp. Suzette en haar span is tops.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ons het alles met groot omgee en liefde gedoen. Suzette
Anlia O - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens, waarde vir geld.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons doen alles so goed soos ons kan omdat ons graag wil, maar dit is tóg lekker om sulke positiewe terugvoer te kry.
Suzette
Catherine B - Apr 2018
Algehele gradering
A perfect place for us to spend a few days doing shopping and appointments in Pretoria!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
We hope to see you back soon.
Suzette
Hettie S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle kon die verblyf, asook die lekker braai en kuier, geniet. Hoop om julle weer te sien. Suzette
André P - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, vriendelik en lekker snoesig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore André, baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Jammer dat jy nie tevrede was met die area nie.
Vriendelike groete.
Suzette Westho
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Sharon B - Des 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was baie gerieflik.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te kan help.
Vriendelike groete,
Suzette
Vincent en Teresa S - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid. Het besonder welkom gevoel. Uitstekend!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Rob,
Dit was heerlik om julle hier te kon huisves, ons is bly dat julle alles hier ook geniet het!
Vriendelike groete
Suzette
Elma N - Okt 2017
Algehele gradering
Perfek.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Elma, dit is vir my 'n groot voorreg om elke gas baie spesiaal te laat voel en is bly dat julle dit hier by LeoZet Selfsorgwoonstel geniet het.
Vriendelike groete.
Suzette
Leendert V - Okt 2017
Algehele gradering
Vyf sterre is nie genoeg om LeoZet aan te beveel nie, ons dink liewer aan Tien!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Leendert en Lorraine, wonderlik om te lees hoeveel waardering julle uitspreek! Dit moedig ons beslis aan om net nog meer te poog om vir ons gaste die verblyf onvergeetlik te maak. Baie dankie.
Vriendelike groete.
Leon en Suzette
Suzette P - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ondervinding!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Hannes en Suzette, vir ons was dit heerlik om julle as gaste hier te hê. Ons vertrou dat ons julle volgende jaar weer sal sien, of dalk sommer nog vroeër. Vriendelike groete, Suzette en Leon.
Deon J - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was great.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Ons is bly dit was vir julle 3 manne 'n goeie naweek. Vriendelike groete, Leon en Suzette.
Seef C - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemiddag Seef, volgende keer sien ons julle graag vir die hele naweek. Vriendelike groete. Leon en Suzette.
Louise S - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Louise, baie dankie vir die mooi woorde!! Altyd vir my lekker om LeoZet mooi te maak vir ons gaste. Vriendelike groete. Suzette
Ettienne S - Jul 2017
Algehele gradering
LeoZet bly maar tops!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Beste Ettienne en gesin,
Dit was heerlik om julle te huisves! Sal dit graag weer doen.
Vriendelike groete,
Suzette en Leon
Leanne R - Jun 2017
Algehele gradering
Snoesig en netjies.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Leanne, dankie dat jy moeite gedoen het om 'n resensie te skryf!! Ons is bly dat julle presies ervaar het wat ons vir ons gaste wil bied. Sien julle graag 'n volgende keer. Vriendelike groete. Suzette en ook vanaf Leon
Driena G - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Beste Driena,
Dit was lekker om julle te ontvang en te ontmoet! Ons sal julle baie graag weer met huisvesting help.
Vriendelike groete,
Leon en Suzette
Francois V - Jun 2017
Algehele gradering
Plek is ruim en gerieflik.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Francois en Sonette, baie dankie vir die positiewe terugvoer. ons waardeer dit baie! Suzette en Leon
Erika M - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, ruim en skoon.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Erika, dit was heerlik om julle hier te hê en op 'n afstand julle opgewondenheid oor die laaste reëlings rakende Renaldi se troue, waar te neem!! Seënwense vir die troue die naweek. Vriendelike groete. Suzette en ook Leon
Mark D - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en vriendelike diens.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Mark en Elmarie, dis so lekker om hierdie terugvoer te kry!! Ons strewe is regtig om vir mense goeie verblyf in 'n aangename omgewing te gee en dit is wonderlik om te hoor dat ons gaste dit presies so ervaar.
Vrendelike groete,
Suzette
Leon F - Feb 2017
Algehele gradering
Ek het die rustigheid baie geniet, en die plek is skoon en netjies!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie, Leon, dat jy moeite gedoen het om resensie te skryf! Ons het regtig waardering vir die goeie terugvoer. Ek vertrou dat dit met jou eksamen goed gegaan het. Vriendelike groete.
Leon en Suzette
Carien V - Feb 2017
Algehele gradering
Fantastic stay and wonderful people.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Terrence en Carien, baie dankie vir die goeie terugvoer!! Bly lekker om te hoor ons gaste ervaar presies dit wat ons graag vir hulle wil bied!! Suzette
Robert P - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Suzette
Jimmy S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies en rustig met genoegsame veiligheid.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Jimmy en Gerrie, dit vir ons was dit ook 'n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te bederf!
Vriendelike groete.
Suzette
Wilma N - Nov 2016
Algehele gradering
Genotvol.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie Wilma, ek sal jou ook graag weer hier ontvang!
Groete,
Suzette en ook vanaf Leon
Jackie N - Nov 2016
Algehele gradering
Die eienaars loop die ekstra myl.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Jackie en Gene, sjoe, hoe lekker om hierdie resensie te lees. Dit is 'n voorreg om vir elke gas te laat voel hy/sy is spesiaal en verdien net die beste.
Sal julle baie graag weer ontvang.
Suzette en ook Leon
Gerrit D - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en gerieflik.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Gerrit en Sarie, baie dankie vir die positiewe terugvoer! Vriendelike groete. Suzette
Dd N - Aug 2016
Algehele gradering
A home away from home,
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dd, our aim is to see to it that our guests enjoy the peace and quietness at LeoZet Self Catering Flat. We also believe to "live love". We are glad you and Itu enjoyed the stay. :-). Suzette and Leon
Brenda V - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Brenda, ons is só bly dat julle dit geniet het. Vriendelike groete. Suzette en ook Leon
Trish G - Jul 2016
Algehele gradering
Lovely, serene, pretty well-kept garden. Value for money.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Thank you, Trish, for they lovely review. We are always happy to hear that our guests experienced exactly what we want to offer them!! Kind regards. Suzette
Marlene J - Jun 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om aan ons terugvoering te gee! Vertrou dat ons jule weer sal sien. Vriendelike groete. Suzette
Zetmari M - Jun 2016
Algehele gradering
Was perfek gewees.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemiddag Neels en Zetmati, so bly dit was vir julle lekker om hier in die rustige, privaatheid julle tyd te kon geniet! Tot volgende keer. :-) Suette en ook Leon.
Petro S - Jun 2016
Algehele gradering
Baie goed.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Petro. Sien jou volgende keer! Vriendelike groete. Suzette
Jurgens D - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie, baie dankie! Dit is só lekker om te hoor dat ons gaste presies dit wat ons hulle wil bied, wel ervaar. Vriendelike groete. Suzette en ook vanaf Leon
Frans G - Mei 2016
Algehele gradering
Van die beste.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Frans, ek waardeer jou positiewe terugvoer en mooi woorde! Groete. Suzette
Tracy C - Mrt 2016
Algehele gradering
Excellent, clean and friendly. I would go back if I was in that area.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Hi Tracy, thank you so much for the kind words! We hope to see you again soon. :-) Suzette
Dd S - Mrt 2016
Algehele gradering
Absolutely fabulous!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
DD,
Thank you for your kind words.
We are always thankful if our guests experience exactly what we want to offer them. :-).
Kind regards.
Suzette and also Leon
Kobus E - Mrt 2016
Algehele gradering
Die beste ooit! Alles baie gerieflik, huislik, stil en silwerskoon. Baie dankie Suzette vir al jou bedagsaamheid! Voorwaar super!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie julle twee. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste lekker gebly het, in ons spesiale plekkie. :-) Suzette
Almie P - Mrt 2016
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie en diens.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Almie, baie dankie vir die terugvoer! Ek het regtig groot waardering daarvoor en wil Quintin, Junior, Albert en Ismael ook bedank vir hulle wonderlike samewerking toe ek 'n spesiale versoek aan hulle gerig het. Albert en Ismael was ster-gaste.
Vriendelike groete.
Suzette
Tanicia C - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete,
Suzette en ook Leon
Erika S - Okt 2016
Algehele gradering
Uiters skoon, netjies en bekostigbaar.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemidddag André en Erika, dit is altyd lekker om julle te ontvang en ja, on streef daarna om die plek soos nuut te hou. Dit dra daartoe by dat ons gaste die rustigheid, stilte en tuin kan geniet.
Suzette
Amelia J - Jun 2016
Algehele gradering
Gasvry en baie netjies.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Vriendelike groete. Suzette
Johan V - Jan 2016
Algehele gradering
Netjiese en baie goed toegeruste verblyf.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Johan en Jeanette, ons is bly die verblyf by LeoZet Selfsorgwoonstel, was vir julle 'n aangename ondervinding. Groete. Leon en Suzette
Rudi F - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en uitstekende waarde vir geld.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Dankie Rudi en Karin vir die positiewe terugvoer. Geniet julle nuwe klein mensie. Suzette en Leon
Hennie L - Nov 2016
Algehele gradering
Friendly reception, clean, safe and excellent value for money. Beautifull and well looked after garden.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Hennie en Veronica, dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sal self bietjie op bed gaan slaap om te voel waar probleem is en dit dadelik aanspreek. Suzette
Gladys M - Nov 2015
Algehele gradering
Fabulous.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Gladys, so bly dat die geskenk wat jy aan die kinders gegee het, vir hulle 'n mooi herinnering kan wees.
Vriendelike groete,
Suzette
Johanna V - Des 2015
Algehele gradering
Positiewe ervaring!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Jopie, baie dankie vir die positiewe terugvoer.Ons is baie bly dat dit vir jou 'n aangename ervaring was en, ja, net soos jy, geniet ons ook die tuin en die voëls.
Theresa J - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeie middag Theresa, ons is so bly dat die verblyf vir julle 'n positiewe ervaring was, aangesien dit ons doel is! Vriendelike groete. Suzette en ook Leon :-)
Laura B - Sep 2015
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel! Alle verwagtinge oortref!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Hi Laura, baie dankie vir die mooi getuigskrif!
Ons glo jul is al bietjie gevestig in jul nuwe blyplek en vertrou dat julle baie lekker gaan bly.
Vriendelike groete,
Suzette
Ettienne S - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstekend. Ek kon nie vir beter gevra het nie!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Ettienne en Karina, die terugvoer beteken baie.
Dit is lekker om te hoor dat ons gaste dit ervaar, wat ons graag aan hulle wil bied. :-)
Groete ook aan Janike.
Suzette
Carol D - Mei 2015
Algehele gradering
Very neat, clean, comfortable accommodation.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Good morning Carol and Louis, thank you so much for the review.
Kind regards.
Suzette
Lizelle E - Mei 2015
Algehele gradering
Exceptional!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Lizelle, dit was lekker om julle te kon help met huisvesting en sal jul graag weer wil ontvang. :-) Suzette
Johan D - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Johan, ek waardeer die terugvoer wat ek oor jou verblyf hier, gekry het.
Vriendelike groete,
Suzette
Alfred L - Feb 2015
Algehele gradering
Wonderful place
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Good Morning Alfred,
Thank you so much for the review. I am glad that you and your partner had a good Valentine's weekend here.
Kind regards,
Suzette
Barry W - Jan 2015
Algehele gradering
Beautiful people, perfect accommodation.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Barry, it was a pleasure to accommodate your friends and family during the time of your and Daleen's wedding. Thank you very much for the review.
Kind regards,
Suzette
Sarel B - Mei 2015
Algehele gradering
Baie wonderlike mense om by te bly.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Sarel,
Vertrou dit gaan goed.
Baie dankie vir die terugvoer oor LeoZet.
Vriendelike groete,
Suzette
Vina S - Mei 2015
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en stil.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Vina, dankie vir jul terugvoer. Dit was lekker om jou en jou moeder, Johanna, hier te huisves.
Vriendelike groete,
Suzette
Willie A - Mei 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam in 'n baie netjiese moderne woonstel.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Willie, vertrou dat dit met julle goed gaan daar in die Kaap!
Baie dankie vir die terugvoer wat julle oor die verblyf hier by ons gegee het.
Vriendelike groete.
Suzette
Danie H - Des 2015
Algehele gradering
Lekker snoesig.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Danie en Anzelle, ons is bly dat ons die eerste aand na julle troue, vir julle dit spesiaal kon maak.
Groete,
Suzette en ook Leon
Joleen K - Jun 2015
Algehele gradering
A lovely and homely overnight stop.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Good morning Joleen, we are glad that even though we where absent, we could help with accommodation for your friend and that all of you where satisfied. We hope that next time we will get to meet you personally.
Kind regards,
Suzette
Erika S - Nov 2014
Algehele gradering
'n Rustige, gerieflike en baie skoon woonstel!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Erika, dankie vir die goeie terugvoer.
Sien julle een van die dae weer!
Vriendelike groete,
Suzette
Hannes C - Nov 2014
Algehele gradering
Uiters skoon, netjies, gerieflik en smaakvol.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Hannes, jou terugvoer hier en ook die verwysings, word opreg waardeer!
Vriendelike groete,
Suzette
Anneri V - Nov 2014
Algehele gradering
Werklik gerieflik gebly en en beveel dit aan! Dankie!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Anneri, dit is presies wat ons wil hoor. Baie dankie daarvoor.
Ons adverteer dit wat ons bied en dit is lekker dat jy dit beaam.
Vriendelike groete,
Suzette
Rika F - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker rustige plekkie.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Rika, dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle en die "gholfers" hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Suzette
Jaco D - Sep 2014
Algehele gradering
Sal beslis weer kom.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Jaco, ek het groot waardering vir julle terugvoer! Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Suzette
Dewald V - Sep 2014
Algehele gradering
Very enjoyable.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Dewald, baie dankie vir al die sterre! Vertou ons gaan julle in die toekoms weer ontvang.
Vriendelike groete,
Suzette
Wellis D - Sep 2014
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Hallo Sandra, dit is goed om te hoor dat die verblyf hier lekker was! Sal julle graag weer ontvang.
Vriendelike groete,
Suzette
Lezanne V - Jul 2014
Algehele gradering
Fantasties!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Lezanne, dankie vir die terugvoer! Ons sien daarna uit om jou weer te ontvang. :-)
Vriendelike groete,
Suzette
Dorothee J - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik - ons sal altyd weer daarheen gaan.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Bertie en Dorothee,so bly julle voel positief oor LeoZet Selfsorgwoonstel.
Ons hoop om die Namibiërs weer te sien!
Vriendelike groete,
Suzette
Desere P - Jul 2014
Algehele gradering
Veilig, stil, skoon en gasvry!
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Desere, baie dankie vir die terugvoer.
Ons wag om die familie te ontmoet. :-)
Vriendelike groete.
Suzette
Anne-marie S - Aug 2014
Algehele gradering
'n Baie netjiese plek met genoeg spasie.
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Madelein, dit was 'n voorreg om julle en die kindertjies te ontvang!
Vriendelike groete,
Suzette
Maretha D - Jun 2014
Algehele gradering
Great
LeoZet Selfsorgwoonstel se terugvoer
Goeiemore Maretha, Dankie vir die terugvoer. Ons is bly ons kon help om jou van julle eie huis se werfreuk te verlos :-)
As julle weer verbreek en verbou is julle meer as welkom.
Vriendelike groete.
Suzette
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sakstraat 658, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang