Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LeoZet Selfsorgwoonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carike D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dit was baie lekker. Ons sal beslis weer daar wil bly! Ons het verskriklik lekker gebly! Dit is 'n mooi plek met alles wat mens nodig het, met 'n pragtige tuin en is geleë naby snelweë en winkelsentrums. Suzette was baie behulpsaam en vriendelik, en Maggie het die plek so mooi skoongemaak vir ons en selfs ons wasgoed gedoen vir 'n klein fooi. Ons het veilig gevoel en dit was heerlik om daar te gaan slaap na 'n dag se kuier met vriende en familie omdat dit so rustig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik gebly! Dit was ons tweede keer dat ons hier gebly het. Dit was weereens 'n baie positiewe ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlik! Ons sal beslis weer daar bly! Ons het verskriklik lekker gebly! Ek, my man en ons twee seuntjies het kom kuier vanaf Amerika. Die ligging was perfek, naby die snelweg en winkels. Dit was skoon en het alles wat ons nodig gehad het. Suzette was baie vriendelik en behulpsaam, en Maggie het selfs aangebied om ons wasgoed te doen vir 'n klein fooi. Ons was baie gelukkig en sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Carike, julle is model gaste en ons sal jul met liefde weer help met verblyf. Geniet jul kuier hier in Suid-Afrika. Suzette

Elrien S
Lang verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike oorbly in pragtige woonstel. Die woonstel is so mooi, netjies, privaat, stil en baie veilig. Alle moontlike geriewe, baie vriendelike gasvrou, klompe klein ekstras. Kyk uit op 'n lieflike tuin- ek sal definitief weer hier kom bly en beveel dit baie sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Elrien, ons sien uit na jou volgende kuier hier by LeoZet Selfsorgwoonstel! Vriendelike groete. Suzette

Annelie G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Huis weg van huis. Elke dag skoonmaakdiens. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Goeiemôre Annelie, sal jul graag weer in jul, '2e huis' ontvang! Vriendelike groete. Suzette

Kgatliso M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Relaxation at its best. The owner was very welcoming. I love the tranquility of the area. Beautiful garden. I felt at home and very much safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Thank you so much, Kgatliso! Hope to see you again! Kind regards. Suzette

Johannette S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gekuier, die verwelkoming was fantasties. Ons het alles gehad wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Goeiemiddag Johannette, dit was 'n plesier om jou hier te ontvang! Sien jou graag 'n volgende keer weer. Vriendelike groete. Suzette

Jandré W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekke gekuier. Ons was baie tevrede, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Dankie vir die moeite om terugvoering te gee! Ons waardeer dit regtig. Sien jul baie graag 'n volgende keer! Vriendelike groete. Suzette

Irmhild F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het heerlik gebly. Ons sal enige tyd LeoZet vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Dankie, Irmhild, ons sal jul natuurlik ook graag weer met huisvesting wil help! Vriendelike groete. Suzette

David Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Winskopie. Die woonstel is baie netjies en baie goed ingerig. Dit is maklik om van die woonstel tot op die snelweg te kom. Daar is baie goeie voorsiening gemaak vir babas en kinders. Die woonstel is teenaan die huis van die eienaars, maar dit voel heeltemal privaat. Suzette en haar man is baie vriendelik en het ons selfs laat weet dat ons goed vergeet het. Ons het so paar aande oor geslaap en die woonstel is skoon gemaak deur die dag toe ons uit was, iets wat ons nie verwag het nie, maar baie waardeer het! Die WiFi se sein was bietjie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
LeoZet Selfsorgwoonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sal aan die WiFi aandag gee, want dit is veronderstel om goed te wees. Dit is wat ons graag vir gaste wil bied. Sal die slim mense laat kyk daarna. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakstraat 658, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDn9nUHraaWMubswKRDrrcRxfdSWKHet2e9dRnfbAXSajXRub0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 156 5 1 5 658 Sak Street Wingatepark 0153 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.826158 28.265021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang