Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LeoZet Selfsorgwoonstel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakstraat 658, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

LeoZet Selfsorgwoonstel is geleë langs die eienaar se woning wat in 'n stil doodloopstraat in Wingate Park, Pretoria geleë is. Die gaste het gerieflike, netjiese en rustige verblyf en 'n pragtige tuin.

Die eenheid het 'n ruim slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en lugversorging. 'n Kleedkamer met oorgenoeg kasspasie is tussen die slaapkamer en die en suite-badkamer geleë. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer en vir 'n ekstra kind kan ons 'n matras en beddegoed bied. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met die volledige DStv-boeket en PVR asook gratis WiFi-internettoegang.

LeoZet Selfsorgwoonstel word deur sonkrag aangedryf en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid het veilige parkeerplek beskikbaar vir 2 voertuie en 'n sleepwa agter hekke en elektriese heining. Die woonstel het 'n alarmstelsel wat aan 'n gewapende reaksie-eenheid gekoppel is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carike D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was baie lekker. Ons sal beslis weer daar wil bly! Ons het verskriklik lekker gebly! Dit is 'n mooi plek met alles wat mens nodig het, met 'n prag...
Sien meer
Aug 2024
Carike D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik gebly! Dit was ons tweede keer dat ons hier gebly het. Dit was weereens 'n baie positiewe ervaring!
Aug 2024
Carike D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! Ons sal beslis weer daar bly! Ons het verskriklik lekker gebly! Ek, my man en ons twee seuntjies het kom kuier vanaf Amerika. Die ligging w...
Sien meer
Jul 2024
Elrien S
5.0
Heerlike oorbly in pragtige woonstel. Die woonstel is so mooi, netjies, privaat, stil en baie veilig. Alle moontlike geriewe, baie vriendelike gasvrou...
Sien meer
Jun 2024
Annelie G
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Huis weg van huis. Elke dag skoonmaakdiens. Sal definitief aanbeveel.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sakstraat 658, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Gaste dink LeoZet Selfsorgwoonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sakstraat 658, Wingatepark, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsDn9nUHraaWMubswKRDrrcRxfdSWKHet2e9dRnfbAXSajXRub0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 156 5 1 5 658 Sak Street Wingatepark 0153 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.826158 28.265021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang