Lephalale Guest House
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellisstraat 3, Lephalale, 0557, Limpopo
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lephalale Gastehuis is in Onverwacht geleë waar 'n mens die Matimba Medupi-kragstasies en Grootgeluk-steenkoolmyn sal aantref. Die gastehuis is naby aan die hoofstraat geleë wat Ellisras, Lephalale, verbind met Onverwacht. Dit is die ideale akkommodasie vir sakereisigers én toeriste.
Die gastehuis bied gemaklike slaapplek vir 16 gaste. Daar is 5 dubbelkamers en 1 gesinskamer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, lugversorging, plafonwaaiers, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n mikrogolfoond. Die kamers het deure wat toegang bied tot die tuin. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Lephalale Guesthouse voorsien veilige parkeerplek. Gaste is meer as welkom om by die swembad, die lapa of by die pooltafel te ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Ellisstraat 3, Lephalale, 0557, Limpopo
- Gaste dink Lephalale Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellisstraat 3, Lephalale, 0557, Limpopo