Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lerato Bush Lodge

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 22, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lerato Bush Lodge is in Riviera, Pretoria, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie, en word met sonkrag aangedryf.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede om van te kies. Die Giraffe-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenheid het 'n terras met 'n pragtige uitsig oor die stad.

Die Leopard-eenheid beskik oor 1 enkelbed en is ideaal vir sakereisigers. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het gemaklike sitplek asook 'n TV met DStv-kanale. Die kombuisarea is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenheid het 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die stad.

Elke eenheid het sy eie privaat braaigeriewe en toegang tot 'n swembad.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is naby die hospitaal en ervaar dus nie beurtkrag nie. Sou daar egter 'n kragonderbreking wees, maak die verblyf van sonkrag gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Malanstraat 22, Pretoria, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 22, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA377b4583c1e9bb9be1b15d249bb6d5daa00e6bdd936e97a1d9e744f67f77f05e23e20dbd1ecd0593c8a085f429bb6d78fcd0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 22 Malan Street Pretoria 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.72938866512 28.208456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang