Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leribisi Lodge and Conference Centre

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Lekker. Behalwe dat ons nie water gehad het a.g.v. iemand wat die valve toegedraai het nie, het ons gemaklik geslaap. Kon nie stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Flip
Leribisi Lodge and Conference Centre
Baie dankie vir jou resensie Annemarie. Groete Leribisi Lodge

Lindie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Perfekte ligging as jy naby @75 venue wil wees. Die kliëntediens was uitstekend! Baie dankie, vir al julle hulp en vriendelikheid! Ons kom vir seker volgende jaar weer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Flip
Leribisi Lodge and Conference Centre
Dankie Lindie, dit was lekker om julle hier te kon huisves. Volgende keer maak ek pizzas. Leribisi Groete

Wikus K
Kort verblyf
3.6
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Het heel lekker gebly in 'n self-catering 1 slaapkamer chalet (het oorspronklik 'n gewone kamer geboek, maar hulle het 'n groot kerk groep gehad, en toe my geskuif met geen addisionele koste nie). Daar was wel 'n paar goed wat bietjie gepla het: • TV het nie gewerk nie. • Geen yskas in die chalet nie. • Geen stort nie, net 'n bad. • Ek moes die bestuurder bel dat sekuriteit vir my die hek moes kom oopmaak toe ek 21:30 wou inkom nadat ek uit was. Maar dis alles net effense irritasies gewees, en nie groot probleme nie. Overall het ek baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gizela S
1 nag Gesin met tieners
3.0
Apr 2023

Very Dissapointing. The staff was extremely friendly and helpful, so we honestly thought that the accommodation would reflect the same quality. But we were wrong. We wanted to book the family chalet with 2 bedrooms for R1400 per night, but it was already booked and they asked whether they can turn the 1 bedroom chalet with a lounge into a 2 bedroom for R1200. A discount of just R200 didn't sit quite right with me for the difference in accommodation, but we were in a bit of a bind, so accepted. We were attending an event at a venue close to Leribisi, so we only realised the state of the accommodation later that night. The TV remote didn't work, and the furniture that was removed from the lounge to get the 2 single beds in was merely shoved into the kitchen, so we literally had to clamber over furniture to get a glass of water, there was no shower - only a bath with a shower hose. The shower hose didn't fit into the shower fittings on the wall and the pores were so clogged that the bathroom ended up getting more of a shower than you ever could, when we tried running a bath, what looked like slimy black chunks of mold came out. Definitely an experience that wasn't worth the money we paid for it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Flip
Leribisi Lodge and Conference Centre
Morning Gizela, I am so sorry to hear that you are unhappy with the accommodation. We take note of your unhappiness. Thank you for your recommendation. Jowilna

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nuriza V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Vriendelike diens en skoon, netjiese, goed ingerigte plekkie. Baie vriendelike diens met ons aankoms. Ek het 2 tieners en 'n baba, die plekkie was lieflik ingerig, skoon en netjies. Die kombuisie is baie prakties toegerus en kon ek gemaklik na my baba se behoeftes omsien. Die kamer is ook ruim en kon ons gemaklik 'n kot opslaan en steeds rond beweeg. Die tieners het dit buite geniet, aangesien dit 'n pragtige plek is. Die terrein is netjies. Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap, ons sal beslis elke keer weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flip
Leribisi Lodge and Conference Centre
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Nuriza. Ons hoop om julle gou weer te sien. Leribisi groete

Coena V
Kort verblyf
4.4
Aug 2022

Rustig en vreedsaam. Maak seker jul sit batterye in jul afstandbeheerders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Flip
Leribisi Lodge and Conference Centre
Baie dankie vir jou terugvoering Coena! Ons het daaraan aandag gegee nadat jy dit gerapporteer het. Groete Leribisi Lodge

Henry P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Lekker Ontspanne en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flip
Leribisi Lodge and Conference Centre
Baie dankie vir jou terugvoering Henry. Groete Leribisi Lodge

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie vriendelike flinke diens, goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flip
Leribisi Lodge and Conference Centre
Baie dankie vir jou terugvoering Ester! Leribisi Groete

Arrie K
1 nag
4.8
Feb 2021

Aangename en professionele staf. Beslis die moeite werd. Sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flip
Leribisi Lodge and Conference Centre
Baie dankie vir jou positiewe resensie, Arrie. Besoek ons gerus weer. Leribisi Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leribisi-weg/P199, Tierpoort Plot 82, Tierpoort, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA532cef9cfd6d2b274ef90b2ee9a838059d2e0973371da63b552d190e12479ee228d0a00cdf3a118e084b77c86705ff12a576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Leribisi Road/P199 Plot 82 Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.872623749763 28.372088631947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang