Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leribisi Lodge and Conference Centre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 14 resensies vir Leribisi Lodge and Conference Centre
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5
Annemarie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D

Lekker.

Behalwe dat ons nie water gehad het a.g.v. iemand wat die valve toegedraai het nie, het ons gemaklik geslaap. Kon nie stort nie.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Annemarie. Groete Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Lindie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V

Perfekte ligging as jy naby @75 venue wil wees.

Die kliëntediens was uitstekend! Baie dankie, vir al julle hulp en vriendelikheid! Ons kom vir seker volgende jaar weer.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Dankie Lindie, dit was lekker om julle hier te kon huisves. Volgende keer maak ek pizzas.

Leribisi Groete

Leribisi Lodge and Conference Centre
Wikus K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus K

Goeie waarde vir geld.

Het heel lekker gebly in 'n self-catering 1 slaapkamer chalet (het oorspronklik 'n gewone kamer geboek, maar hulle het 'n groot kerk groep gehad, en toe my geskuif met geen addisionele koste nie). Daar was wel 'n paar goed wat bietjie gepla het: • TV het nie gewerk nie. • Geen yskas in die chalet nie. • Geen stort nie, net 'n bad. • Ek moes die bestuurder bel dat sekuriteit vir my die hek moes kom oopmaak toe ek 21:30 wou inkom nadat ek uit was. Maar dis alles net effense irritasies gewees, en nie groot probleme nie. Overall het ek baie lekker gebly.

Gizela S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gizela S

Very Dissapointing.

The staff was extremely friendly and helpful, so we honestly thought that the accommodation would reflect the same quality. But we were wrong. We wanted to book the family chalet with 2 bedrooms for R1400 per night, but it was already booked and they asked whether they can turn the 1 bedroom chalet with a lounge into a 2 bedroom for R1200. A discount of just R200 didn't sit quite right with me for the difference in accommodation, but we were in a bit of a bind, so accepted. We were attending an event at a venue close to Leribisi, so we only realised the state of the accommodation later that night. The TV remote didn't work, and the furniture that was removed from the lounge to get the 2 single beds in was merely shoved into the kitchen, so we literally had to clamber over furniture to get a glass of water, there was no shower - only a bath with a shower hose. The shower hose didn't fit into the shower fittings on the wall and the pores were so clogged that the bathroom ended up getting more of a shower than you ever could, when we tried running a bath, what looked like slimy black chunks of mold came out. Definitely an experience that wasn't worth the money we paid for it.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Morning Gizela,

I am so sorry to hear that you are unhappy with the accommodation. We take note of your unhappiness.

Thank you for your recommendation.
Jowilna

Leribisi Lodge and Conference Centre
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Nuriza V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuriza V

Vriendelike diens en skoon, netjiese, goed ingerigte plekkie.

Baie vriendelike diens met ons aankoms. Ek het 2 tieners en 'n baba, die plekkie was lieflik ingerig, skoon en netjies. Die kombuisie is baie prakties toegerus en kon ek gemaklik na my baba se behoeftes omsien. Die kamer is ook ruim en kon ons gemaklik 'n kot opslaan en steeds rond beweeg. Die tieners het dit buite geniet, aangesien dit 'n pragtige plek is. Die terrein is netjies. Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap, ons sal beslis elke keer weer terugkom.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering Nuriza.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Leribisi groete

Leribisi Lodge and Conference Centre
Coena V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Coena V

Rustig en vreedsaam.

Maak seker jul sit batterye in jul afstandbeheerders.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Coena! Ons het daaraan aandag gegee nadat jy dit gerapporteer het.

Groete
Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Henry P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P

Lekker

Ontspanne en baie gasvry.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Henry.

Groete
Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Jan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie vriendelike flinke diens, goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Ester! Leribisi Groete

Leribisi Lodge and Conference Centre
Arrie K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie K

Aangename en professionele staf.

Beslis die moeite werd. Sal weer besoek.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Arrie.

Besoek ons gerus weer.

Leribisi Groete

Leribisi Lodge and Conference Centre
Denise B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denise B

Perfek vir oorslaap na troue.

Sien sterre.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering en evaluasie Denise.

Groete
Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Sunley U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunley U

Fantasties.

Waarde vir geld. Net die wegbreekplek wat mens kort!

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Sunley.

Leribisi Lodge and Conference Centre
Karista V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karista V

Teleurgesteld in Leribisi Lodge.

Hulle het 'n e-pos gestuur dat hulle ons gaan "upgrade" omdat daar 'n "double booking" is, toe ons daar aankom gesê nee ons is waar ons oorspronklik is. Op aankoms gesien ons is in 'n vierkantige kamer met skuifdeur asook badkamer wat geskei word met ooptrek deur. Dit was gespesifiseer as hotelkamer deur hulle ( Dit vergelyk glad nie met een, ons sou meer gelukkig dan gewees het met self-catering as dit so oorgedra is. ). Op die website wys die kamer 'n yskas - daar was nie een nie. Daar sê WiFi - Daar is nie ( daar is nie eers sein nie ). Daar is ook nie 'n telefoon dan om die "room service" soos geadverteer te bel nie, kan nie self bel nie oor opvangs. Die handdoeke wat verskaf word was vol gate en geel en vuil merke. Die ander gaste ( spanbou-groep ) het al van 6am begin sing / lawaai. Die koffie word nie opgevul nie, as dit dan nie gedoen word nie sou daardie yskas handig wees dat ons ons eie melk ens kon kry.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Beste Karista,

Ons is hartseer om te hoor van julle slegte ervaring by ons. Ons neem kennis van jou terugvoering en gee onmiddelik aandag.

Groete
Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Melanie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Melanie B

Hopeloos te duur!

Ons het die Executive-kamer bespreek en dit was glad nie die prys werd nie. Die aircon het nie gewerk nie en die plek het 'n snaakse reuk gehad. Toe ons daar aankom so 5 uur die middag toe het hulle nie eers ons bespreking in hulle boeke gehad nie. Daar was ook gesê die plek is skoon binne, maar buite is dit vuil.

Leribisi Lodge and Conference Centre se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Melanie.

Ons neem kennis en sal ondersoek instel rakende die items soos deur jou genoem.

Groete,
Jowilna
Leribisi Lodge

Leribisi Lodge and Conference Centre
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leribisi-weg/P199, Tierpoort Plot 82, Tierpoort, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA532cef9cfd6d2b274ef90b2ee9a838059d2e0973371da63b552d190e12479ee228d0a00cdf3a118e084b77c86705ff12a576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Leribisi Road/P199 Plot 82 Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.872623749763 28.372088631947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang