Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leribisi Lodge and Conference Centre

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leribisi-weg/P199, Tierpoort Plot 82, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leribisi Lodge and Conference Centre bied gaste gerieflik gemeubileerde B&B-verblyf in Tierpoort, Pretoria, en is net 14 km vanaf die Menlyn-sentrum en 7 km vanaf Woodlands-sentrum geleë.

Die lodge in familiebesit bied gaste 'n keuse van kamers en eenhede, en het privaat ingange wat 'n onderdakstoep en die tuin oopmaak. Die kamers kan tussen 2 en 3 mense akkommodeer, en is ingerig met 2 enkelbeddens, dubbelbeddens, koningingrootte-beddens, of 'n dubbelbed en 'n enkelbed.

Twee van die eenhede het slaapplek vir 4 tot 8 gaste vir selfsorg en is toegerus met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook eetgerei en breekware.

Elkeen van die kamers en eenhede het 'n en suite-badkamer met storte of baddens, en toilette. 'n TV met beperkte DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe word in elk van die kamers en eenhede voorsien.

Gaste kan 'n ete by die restaurant op die perseel geniet, 'n drankie by die kroeg drink, of op 'n warm dag in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste en daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel

Leribisi Lodge and Conference Centre bied ook fasiliteite vir troues, opleiding, konferensies, spanbou, verjaarsdagpartytjies en jaareindfunksies, asook skool- en kerkgroepe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Flip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Leribisi-weg/P199, Tierpoort Plot 82, Tierpoort, 0056, Gauteng
  • Gaste dink Leribisi Lodge and Conference Centre het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leribisi-weg/P199, Tierpoort Plot 82, Tierpoort, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA532cef9cfd6d2b274ef90b2ee9a838059d2e0973371da63b552d190e12479ee228d0a00cdf3a118e084b77c86705ff12a576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Leribisi Road/P199 Plot 82 Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.872623749763 28.372088631947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang