Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Ermitage Quagga Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lorette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Loved the accommodation and access to birdlife on the river. Loved the accommodation and access to birdlife on the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike uitspan - 'n tuiste weg van die huis. Ons sal vir seker weer gaan - luukse verblyf met 'n asemrowende uitsig, goed ingerigte huis wat goeie waarde vir geld is. Die binnebraai kan dien as 'n kaggel in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte-louise E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Luuks. Fenomenale plek. Silverskoon. Ons het heerlik gekuier. Dis die mooiste verblyf. Lieflike uitsig op die vlei. Die wildsrit was 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Familie tyd, boek lees by kaggel. Ons het die pragtige uitsig, die kaggel geniet. Die huis was skoon en goed toegerus. Die binnebraai was 'n bonus, gegewe die slegte weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan Jansen
L'Ermitage Quagga Lodge
Baie dankie, Johann

Ashleigh C
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Amazing! Beautiful destination! Definitely a place you want to go to to get away from the busy city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Absoluut 5 sterre! Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie, die beddens is fantasties, uitsig asemrowend, die gasheers die beste! Baie baie luukse afwerkings en goeie waarder vir geld. Die binnebraai kan dien as 'n kaggel in die winter. Ons is al besig met ons tweede vakansie bespreking met die lieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

5 ster-verblyf in die ongerepte. Fantastiese verblyf, skoon, netjies en goed ingerig. Rustig op die rivier met die mooiste sonsondergang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Wonderlik en ontspannend. Ligging is goed. Diens was wonderlik. Wonderlik en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Lekker rustig. Alles tot ons beskikking. Binne en buite braai! Voorkant en agterkant stoep. Mooi uitsig. 'n Plek waar mens kan rus uit die geraas. Mens kan sterre sien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thando M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Great place would definitely go again. Amazing views and the place was very clean and well kept, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan Jansen
L'Ermitage Quagga Lodge
Thank you for your review of your recent stay with us. We truly value and appreciate your feedback. The team and I are delighted that you enjoyed your stay and we are looking forward to welcome you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Jansen Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 61

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L'Ermitage Game-weg, Langs die R399, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cc2c01e4ad48b354c0b007e4914c94834479b41971479bc75d91e579ee42fc6f6ac7a6876f4e63ea3fc6c89e01ff90d3beb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 L'Ermitage Game Road Off the R399 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.821475 18.2210916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang