Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les 3 Marulas

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Shane H
Kort verblyf
4.4
Mei 2023

Good experiance, good location, accommodation was good. The whole stay was pleasant. Well catered for. However a few baddies. Lots of construction nearby every day and night. The noise was an irritation. The towels supplied were very old and smelly. Would rather they buy new ones or bring your own. The pool leaks and needs repair.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie lekker huis en lapa! Heerlike huis vir groot familie, goed toegerus en alles baie skoon en netjies, regte Bosveld-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philippe
Les 3 Marulas
Dear Riana, Nice to see you've enjoyed your stay at Les 3 Marulas. We hope to see you there again!

Christo H
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Die huis was regtig awesome verby, ons het baie lekker daar gekuier. Die huis het regtig als wat jy nodig het, daar was niks kort nie. Met ons aankoms was die splash pool reeds vol, die huis skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philippe
Les 3 Marulas
Dear Christo, we are happy to hear that you enjoyed your stay at Les 3 Marulas. A very nice group, that we hope to see again, maybe during another season to see another face of this wonderful Marloth Park. With our best regards, Philippe & Sandrine

Nicole M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2021

A wonderful bush experience. We would definitely be returning at some stage. The house is beautiful, just needs a bit of maintenance and a thorough deep clean to clear the cobwebs and friendly bats in the beams. Also pots and pans need to be changed. Would then be 5 star and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eleanor L
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Fantasties. Ons het baie onder die lapa gekuier en in die splash swembad geswem, en baie diere gesien. Die weer was baie lekker. Huis het baie spasie gehad. Baie stilte in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philippe
Les 3 Marulas
Dear Eleanor, I'm happy you enjoy your stay at Les 3 Marulas. We hope to see you again, maybe during another season to see another face of this wonderful Marloth Park. With our best regards, Philippe & Sandrine

AndrÉ S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2015

Ons het 4 fantastiese dae gehad. Hierdie was 'n ongelooflike paar dae! Ek is 'n ou wildtuin-man wat elke jaar ten minste een keer daar moet uitkom. Hierdie was my eerste keer in Marloth en ek sal dit ten sterkste wil aanbeveel! Ek het gehou van die bekostigbare spesiale tariewe wat hulle in die week gehad het. Ek het nie kinders wat op skool is nie en gedurende die week is dit perfek! Sal volgende jaar Mei-maand baie graag weer in dieselfde huis wil gaan bly! Julle diens was ook skitterend! Dankie daarvoor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Philippe
Les 3 Marulas
Thank you Andre. I am glad you enjoyed your stay. Kind regards, Sandrine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Philippe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaallaan 2873, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxMTNjMmYzLThjYzctNDAzNy1hM2Y0LTViOWY4ZGRjZDc1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 2873 Tarentaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.33731 31.79454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang