Les Chambres Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bergstraat 3, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R5 650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Les Chambres Guesthouse is 'n ou Victoriaanse gastehuis langs die hoofweg in Franschhoek geleë, wêreldbekend vir sy skouspelagtige prag, uitstekende Kaapse wyne en wêreldklas-restaurante.
Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste per kamer. Die kamers het lugversorging, koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met baddens en storte of net storte. 'n Nespresso-masjien met komplimentêre koffie-kapsules en teemaakgeriewe is beskikbaar. Daar word gratis vonkelwyn met aankoms voorsien, en elke kamer het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die binnehof.
Die gastehuis is slegs 500 m van 'n verskeidenheid restaurante, straatkafees, galerye en boetiekwinkels af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Bergstraat 3, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bergstraat 3, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang