Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les Palmiers No 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96C, Les Palmiers No 11, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Les Palmiers No 11 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig en slaapplek vir 6 gaste in Ballito.

Die woonstel is in 'n kompleks en het 3 slaapkamers, waarvan 2 na die balkon lei, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea wat ook na die balkon lei.

Die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon wat reg rondom die eenheid strek met 'n Weber-braai en fantastiese see-uitsig.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis en ekstra veilige parkeerplek vir 'n tweede voertuig. Gaste het toegang tot 'n omheinde, gemeenskaplike swembad en die kompleks het direkte toegang tot die strand.

Gaste kan verskeie doendinge en besienswaardighede in die area geniet, soos gholf, die Gateway-winkelsentrum, skubaduik, snorkel, vryval, die Croc Valley Natuurreservaat en uShaka Marine World.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 96C, Les Palmiers No 11, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Les Palmiers No 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96C, Les Palmiers No 11, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ec88e5977621b44563edc66a001d3100d43032f3d03295811fc5b655e9d0c102c6e5bd726717eeea173e3c518d490dfce11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 96C Compensation Beach Road Les Palmiers No 11 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.53392 31.22214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang