Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les Palmiers No 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96C, Les Palmiers 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Les Palmiers No 4 is in 'n kompleks geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir tot 6 mense en kyk uit oor die see.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer maak ook oop op die gemeubileerde balkon. Die ander 2 kamers is ingerig met 2 enkelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, asook 'n skottelgoedwasser, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea het 'n TV met DStv en plaaslike kanale en maak oop op die balkon.

Die balkon kyk uit oor die see, en 'n Weber-braai is beskikbaar vir gebruik. Les Palmiers No 4 is 'n nie-rook instansie, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Parkeerplek in 'n enkel parkeerplek buite is beskikbaar vir gaste.

Die kompleks het 'n swembad, asook braaigeriewe, en die kompleks het direkte toegang tot die strand.

'n Wye verskeidenheid doendinge en besienswaardighede kan in die area geniet word, wat wissel van gholfspeel by een van die buiteklubs, besoeke aan die Gateway-winkelsentrum, skubaduik en snorkel, valskermspring, of die Croc Valley Natuurreservaat en uShaka Marine World besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 96C, Les Palmiers 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Les Palmiers No 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96C, Les Palmiers 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a97dgeXLE8bcvb8It0rdPNGaE8vER2ztIlQRQHJgoNPJNSXPm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 96C Compensation Beach Road Les Palmiers 4 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.533964 31.221746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang