Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les Palmiers No 6

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Les Palmiers No 6
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sharné K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharné K

Ons kom weer!

Pragtige, skoon woonstel rég op die strand. Alles wat jy nodig het is daar én skoon. Ons het geleef op die stoep - die son begroet met koffie en saans gegroet met ietsie blou. Die vlooimark verkopers dopgehou en al die flukses bekyk. Verwonder aan die branderplankryers en opgewonde uitgesien wie eerste die dolfyne sien. Die direkte strand het nie lewensredders nie maar dit is stapafstand weg. Die groot winkelsentrum is 'n vinnige rit weg. Kritiek: Ek sou graag wou weet hoe om die hekkie na die strand oop te maak sonder om eers te sukkel en ander te vra. En dit lyk of daar WiFi is, maar ons het nie instruksies ontvang nie.

Eileen D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen D

Heerlik, sien my weer 2021.

Heerlik, skoon, netheid, gerieflik, ag sommer als in een: fantasties.

Deon D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Die beste in Ballito.

Ek kom terug, vir seker! Ons was al oral in Ballito en die was die beste ooit!

Dorette V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V

Uitstekende eenheid in 'n uitstekende ligging.

Ons het (tot ons spyt) net een nag oorgeslaap op pad Sodwana toe. Dit is 'n luukse, skoon en goed toegeruste eenheid met 'n heerlike kuierbalkon. Ek sou net voorstel dat sommige van die matrasse vervang kan word. Ons sal beslis weer daar bly.

Lana N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana N

Baie gerieflike verblyf.

Les Palmiers is werklik 'n baie lekker vakansiewoonstel vir 'n gesin, dis naby aan die hoofstrand en kinderstrand en is volledig toegerus vir 'n wonderlike verblyf! 'n Ware plesier om by te bly.

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 96C, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZTZhODJkLTU4MGEtNGUwZi04OTQ0LTBjMjU0OTQyZTExMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 96C Compensation Beach Road Les Palmiers 6 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.534022682465 31.221657202377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang