Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les Palmiers No 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 96C, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Les Palmiers No 6 bied gaste 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks geleë is en kyk uit oor die see.

Die woonstel het 3 slaapkamers, en 2 van die kamers maak oop op 'n balkon. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 kamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, en hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea maak oop op 'n groot patio wat 'n see-uitsig geniet en ook 'n Weber-braai het. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitarea, wat 'n TV met volledige DStv het.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Compensation-kusweg 96C, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Les Palmiers No 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-kusweg 96C, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZTZhODJkLTU4MGEtNGUwZi04OTQ0LTBjMjU0OTQyZTExMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 96C Compensation Beach Road Les Palmiers 6 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.534022682465 31.221657202377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang