Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les Palmiers No 8

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Les Palmiers No 8
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ariza V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariza V

Gerieflik, netjies met beste uitsig!

Ons het die beste tyd gehad! Alles was so netjies en gerieflik - veral die hysbak! Dis 'n bonus dat die hoofstrand klipgooi weg van die woonstel is. Gaan vir seker terug!

Les Palmiers No 8 se terugvoer

I'm pleased you enjoyed your stay. Till next time!

Johan

Les Palmiers No 8
Darius V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius V

Modern and clean.

Wonderfully modern and very clean and comfortable.

Les Palmiers No 8 se terugvoer

Thanks Darius, Till next time

Les Palmiers No 8
Theresa N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa N

Modern, skoon en lieflike see-uitsig.

Was baie ruim met tieners. Netjies en baie skoon. Mooiste see-uitsig. Sal vir seker weer gaan.

Trevor S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S

As ek dit kon bekostig, was ek elke naweek daar!

Met ons aankoms was die woonstel baie skoon en netjies. Ons het die woonstel baie geniet! Alles wat ons nodig gehad het was daar. Dit is regtig 'n baie lekker plek om te bly met 'n ongelooflike see uitsig. Vir diegene wat daar gaan bly, pas asb. die plek op dat ons almal weer kan gaan en dit geniet. Let wel dat daar geen WIFI in die woonstel is nie, net by die swembad. Onthou net dat gedurende loadshedding die hysbak nie werk nie vir diegene wat dalk in 'n rolstoel is.

Gerhard S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Beautiful view over sea and beach. Well situated close to all amenities. Upmarket apartment.

See stars.

Lizelle V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

We had a super time, and I highly recommend Honey 8 at Les Palmiers.

The unit is tastefully decorated and very comfortable. We especially loved that the unit is centrally located and right on the beach. We could easily walk to the main beach and nearby restaurants. The view is to die for and we would definitely be back!

Annalie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie D

Dis 'n lieflike, netjiese, goed toegeruste, ruim woonstel, uitstekende ligging, alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is heerlik ruim en goed toegerus. Ons het aanvanklik nie geweet hoe om die toegangshekkies na die strand toe oop te kry nie, maar het die verhuringsagent gebel en dis gou uitgesorteer. Ongelukkig kon ons nie die regte weer bestel nie. Sal definitief weer wil teruggaan.

Kristel S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristel S

Pragtige eenheid met die mooiste see-uitsig.

Ons het dit baie geniet by Les Palmiers. Die eenheid is lekker groot en die toegang tot strand is 'n bonus. Pragtige see-uitsig. Ons sal definitief weer daar vakansie hou.

Johan L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Baie netjies met 'n baie goeie ligging.

Het die verblyf terdeë geniet. Die woonstel was ten alle tye netjies en skoon gewees. Sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-strandweg 96C, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSwNzE85A0dCUjm8pkG8Q3zVZgXJ78Cg8UY0G9OmmhR3Dwf0XY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 96C Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.534022682465 31.221614287033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang