Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les Palmiers No 8

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Ariza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gerieflik, netjies met beste uitsig! Ons het die beste tyd gehad! Alles was so netjies en gerieflik - veral die hysbak! Dis 'n bonus dat die hoofstrand klipgooi weg van die woonstel is. Gaan vir seker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Les Palmiers No 8
I'm pleased you enjoyed your stay. Till next time! Johan

Darius V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Modern and clean. Wonderfully modern and very clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Les Palmiers No 8
Thanks Darius, Till next time

Theresa N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Modern, skoon en lieflike see-uitsig. Was baie ruim met tieners. Netjies en baie skoon. Mooiste see-uitsig. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

As ek dit kon bekostig, was ek elke naweek daar! Met ons aankoms was die woonstel baie skoon en netjies. Ons het die woonstel baie geniet! Alles wat ons nodig gehad het was daar. Dit is regtig 'n baie lekker plek om te bly met 'n ongelooflike see uitsig. Vir diegene wat daar gaan bly, pas asb. die plek op dat ons almal weer kan gaan en dit geniet. Let wel dat daar geen WIFI in die woonstel is nie, net by die swembad. Onthou net dat gedurende loadshedding die hysbak nie werk nie vir diegene wat dalk in 'n rolstoel is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Beautiful view over sea and beach. Well situated close to all amenities. Upmarket apartment. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2019

We had a super time, and I highly recommend Honey 8 at Les Palmiers. The unit is tastefully decorated and very comfortable. We especially loved that the unit is centrally located and right on the beach. We could easily walk to the main beach and nearby restaurants. The view is to die for and we would definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annalie D
Kort verblyf
4.8
Sep 2017

Dis 'n lieflike, netjiese, goed toegeruste, ruim woonstel, uitstekende ligging, alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is heerlik ruim en goed toegerus. Ons het aanvanklik nie geweet hoe om die toegangshekkies na die strand toe oop te kry nie, maar het die verhuringsagent gebel en dis gou uitgesorteer. Ongelukkig kon ons nie die regte weer bestel nie. Sal definitief weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2017

Pragtige eenheid met die mooiste see-uitsig. Ons het dit baie geniet by Les Palmiers. Die eenheid is lekker groot en die toegang tot strand is 'n bonus. Pragtige see-uitsig. Ons sal definitief weer daar vakansie hou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2017

Baie netjies met 'n baie goeie ligging. Het die verblyf terdeë geniet. Die woonstel was ten alle tye netjies en skoon gewees. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation-strandweg 96C, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUSwNzE85A0dCUjm8pkG8Q3zVZgXJ78Cg8UY0G9OmmhR3Dwf0XY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 96C Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.534022682465 31.221614287033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang