L'Escalier 206
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ricardo P - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely.
Chantelle R - Aug 2024
Algehele gradering
Well equipped, excellent location.
John M - Jul 2024
Algehele gradering
All clean and neat. All appliances, including a washing machine.
Terence N - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Peter M - Aug 2024
Algehele gradering
Will be back!
Jackie S - Jan 2024
Algehele gradering
Was goed. Maar ek was teleurgesteld, het meer verwag.
L'Escalier 206 se terugvoer
Hi Jackie.
Dankie. Baie bly dat ons dit onmiddellik kon regstel. Dit is die eerste bespreking met sulke klagtes in jare en daarom belangrik dat dit onmiddellik reggestel word. Cocktail tafel alreeds verwyder en 'n ekstra diep skoonmaak was gereël dat daar nie weer so 'n klagte is nie, te dankie aan jul terugvoer. Beide besprekings na jul was 100% gelukkig en tevrede. Baie dankie. Vriendelike Groete en sien jul weer.
Deon J - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review, Deon! Sien jul gou weer! Groete!
Senzo N - Nov 2023
Algehele gradering
It's was great.
L'Escalier 206 se terugvoer
Many thanks, Senzo!
Louw V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en naby als.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Louw. Sien jul gou weer.
Belinda N - Mei 2023
Algehele gradering
The unit is situated at a good spot, on the beach.
Adele W - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see, skoon en gerieflik
Abraham J - Jan 2023
Algehele gradering
Stupendous.
L'Escalier 206 se terugvoer
Such a nice review. Thanks a lot. See you soon again. Roland
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Anthony D - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful view, unit is adequately equipped, close to shops and beach.
L'Escalier 206 se terugvoer
Thanks Anthony for your great review. See you again soon. Roland
Justin F - Nov 2022
Algehele gradering
Accommodation was spectacular.
L'Escalier 206 se terugvoer
5* review van n 5* gas. Baie dankie Justin. Sien julle gou weer. Vriendelike groete. Roland
Jaco G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
John G - Aug 2022
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend dankie.
Francois R - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek. Woonstel was baie netjies. Mooi uitsig op die see.
Jermina M - Jan 2022
Algehele gradering
It is definitely a good place to be with family.
Magda V - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
L'Escalier 206 se terugvoer
Hi Magda. Baie dankie vir die mooi review. Veral om dit te kan skryf na die KZN vloede en alles wat daarmee saam gegaan het. Dankbaar. Sien jul weer spoedig( die keer sonder die vloede) R
Elsabe V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie vir jou review, Elsabe. Sien jul gou weer. Vriendelike groete. Roland
Jj J - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, wonderlike mense.
L'Escalier 206 se terugvoer
Hi JJ. Baie dankie vir die mooi review! Sien jul gou weer! Roland
Ashwin I - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing.
L'Escalier 206 se terugvoer
Thx for the review Ashwin. See you again soon. Roland
Josef V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en skoon en goeie waarde vir geld.
Peter M - Mrt 2022
Algehele gradering
Enjoyable.
L'Escalier 206 se terugvoer
Thanks a lot Peter! See you again soon.
Miranda M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
L'Escalier 206 se terugvoer
Dankie vir die resensie. Sal verseker aandag gee aan die items wat jy genoeg het. Sien jul gou weer. Roland.
Nicole B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige vakansie.
Lees meerL'Escalier 206 se terugvoer
Hi Nicole. Ek is jammer oor die dinge wat jy bo gemerk het. Sou verkies het as jy ons onmiddelik onder die aandag daarvan gebring het op ons Whatsapp groep, waar ons jul en die agent gesit het, wat onmiddelik kon aandag gee daaraan en regstel tydens julle verblyf. Ons maak onmiddelik werk daarvan om ondersoek in te stel en reg te maak. Dankie. Groete, Roland.
Mia N - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties, skoon en als wat jy benodig!
L'Escalier 206 se terugvoer
Jul was great gaste. Sien jul sommer gou weer.
Charmaine N - Okt 2021
Algehele gradering
Just awesome, home away from home.
L'Escalier 206 se terugvoer
Hi Charmaine. You are too kind, see you soon. Thanks for the great review! Roland and Anel
Braam H - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent
L'Escalier 206 se terugvoer
Thank you Braam!! See tou again soon
Anche S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier.
L'Escalier 206 se terugvoer
Ons waardeer jou resensie opreg.
Dankie Anche en sien julle gou weer.
Julle was goeie gaste. Roland
Mariska P - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker, veilig, rustig, waarde vir geld!
L'Escalier 206 se terugvoer
Hi Mariska
Jislaaik, wat 'n mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en sien jul sommer gou weer. Vriendelike Groete. R
Addie B - Sep 2021
Algehele gradering
Short vacation.
L'Escalier 206 se terugvoer
Dankie vir jou review Adam. Sal kyk na Asblik en tafel.
Sharon K - Des 2020
Algehele gradering
Loved it!
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Sharon. Waardeer dit. Sien gou weer. R
Liezel S - Feb 2020
Algehele gradering
Die woonstel is baie netjies en skoon en die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik.
Lees meerL'Escalier 206 se terugvoer
Hi Liezel! Ons waardeer jou mooi review! Jul was puik gaste!
Dankie.
Sien jul weer.
Roland
Theo E - Jan 2020
Algehele gradering
Baie sentraal geleë in Amanzimtoti. Loopafstand vir meeste winkels. Sal vir seker weer van blyplek gebruik maak.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Rassie! Sien jul weer!
Roland
George S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
L'Escalier 206 se terugvoer
Dabkie vir jou review George. Sien sommer gou weer. Roland
Marinda R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
L'Escalier 206 se terugvoer
Dankie Marinda. Groetnis en sien weer. Roland
Andre O - Nov 2020
Algehele gradering
Uitsig, uitsig, uitsig.
L'Escalier 206 se terugvoer
Hi Andre. Waardeer jou review opreg. Baie baie dankie. Sien jul sommer gou weer. R
Arthur K - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing.
Cabri V - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Plesier van bespreking tot uitklok.
Tanya P - Okt 2019
Algehele gradering
Dit is 'n baie lekker plek.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie baie dankie Tanya!! Waardeer die mooi terugvoer! Sien jul weer!
Theunis V - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het die woonstel en swembaddens geniet.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie Theunis vir jou review. Sien jou weer binnekort.
Wessel O - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Jeanetha B - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en ten volle toegerus!
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie Jeanetha! Hoop om jul vinnig weer terug te sien.
Magriet S - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige woonstel met onderdakparkering, ongelooflike see-uitsig uit sitkamer en hoofslaapkamer.
Lees meerL'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi en eerlike resensie Magriet! Sien jul hopelik sommer spoedig weer.
Roland
Jaco E - Sep 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het by die kus.
L'Escalier 206 se terugvoer
Dankie Jaco. Ja. Het al 2 maal n 2de stel sleutels gehad en dan ry die gaste met een stel weg. 🙃🙈 Sal dalk 2 stelle maak en mense ekstre deposto laat betaal v die 2de stel. Dankie vir die mooi terugvoer
Andre K - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het dit geniet.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Andre. Waardeer. (al is dit nou n tydjie later)
Fanie B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Eunice E - Mei 2018
Algehele gradering
Puik, skoon, netjies, gerieflik en pragtige uitsig.
Henk K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie Henk. Ek kan bevestig dat ons sopas die sitkamerstel heeltemal met n nuwe een vervang het. Dis n jammerte dat die son ons ou stel so bygekom het.
Vriendelike groete en sien jul weer.
Roland
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Antoinette J - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam skoon plek uitstekend onderhou.
L'Escalier 206 se terugvoer
Goeiedag Antoinette,
Baie dankie vir die resensie. Dit maak ons harte warm om te weet dat julle ten spyte van die storm julle dit geniet het.
Sien julle weer.
Roland
Riaan D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie geniet.
Alta L - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
L'Escalier 206 se terugvoer
Hi Alta! Kan ek vir jul 5 sterre terug gee?? Jul was self ongelooflike gaste! Baie dankie! Sien uit om jul weer te sien ! Roland
Martie V - Mei 2017
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige woonstel met 'n see-uitsig, skoon en netjies. Ek sal weer enige tyd daar gaan vakansie hou.
Martie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie rustige vakansie.
Marinda M - Mrt 2017
Algehele gradering
Awesome uitsig. Gemaklike blyplek. Goed geleë.
L'Escalier 206 se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Marinda.
Aangesien ons op die 2de vloer is (2 vloere bo grondvloer) het ons nog nie enige insidente van die see aansig se kant gehad by enige van ons eenhede by L'escalier nie. So jy kon maar met jou skuif deure oop geslaap het. Die 24 uur sekuriteit wat patrolleer, palisades en electric fencing sorg natuurlik verder vir absolute sekuriteit in ons kompleks.
Bykans onmoontlik om van onder af tot daar te klim met die gebou se ontwerp. Sal aan diefwering dink aangesien ander gaste seker ook so mag voel. Dankie vir die terugvoer.
Maar dit was baie lekker om jul daar te hê en hoop om jul weer te sien saam jou rakker! Jul was great gaste!
R
Estelle S - Feb 2017
Algehele gradering
Awesome.
Magda S - Okt 2017
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker.
Johan L - Des 2016
Algehele gradering
Puik, bekostigbare verblyf vir hele gesin.
Reshlie S - Nov 2016
Algehele gradering
Ideally located with stunning views.
Andre W - Okt 2016
Algehele gradering
Luuks, ruim en ontspannend.
Louis B - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderlike en goed geleë vakansiewoonstel.
Ria M - Sep 2016
Algehele gradering
5-ster.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Daleen.
Ek waardeer dit opreg!
Sien jul weer!
Groete
Roland du Plessis.
Sulayman C - Jul 2016
Algehele gradering
Superb, would recommend anytime.
Lees meerL'Escalier 206 se terugvoer
Sulayman
I can say the same to you as guests. All round 5 star back to you! Such a wonderful experience with grateful and polite guests. We are looking forward to receiving you or any of your acquaintances again!
And at the same time thanks to Rentia that helped you with the laundry!
So great to actually receive compliments when one does walk the extra mile.
Thank you once again for the review!
Roland
Anton O - Jul 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
L'Escalier 206 se terugvoer
Anton
Waardeer jul review! Baie dankie!
Sien ook uit om jul familie van England te akomodeer oor 'n maand!
Vriendelike groete!
Roland
Chantel C - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig! Perfek geleë voor teen die strand.
L'Escalier 206 se terugvoer
Chantel.
Baie dankie vir die review . Sien uit om jul ook weer te sien
R
Lorraine S - Apr 2016
Algehele gradering
Oulike woonstel met 'n pragtige see uitsig!
L'Escalier 206 se terugvoer
Dankie Lorraine vir die resensie! Jul was baie aangename gaste! Sien jul spoedig weer! Roland en Anel du Plessis
Riekie E - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
L'Escalier 206 se terugvoer
Dankie vir die mooi review Riekie!
Was heerlik om jul as gaste te hê en sien darna uit om jul weer te sien!
Bly dat dit ook vir jul gerieflik en gemaklik was vir die person wat normaalweg met 'n rolstoel oor die weg kom.
Vriendelike Groete!
Roland.
Stephan S - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfek!
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie Stephan!
Ons glo die Wittebrood was iets om te onthou en dat ons jul weer sal sien!
Groete!
Roland
Elsabe S - Feb 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Edgar S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Elaine C - Feb 2016
Algehele gradering
Awesome.
L'Escalier 206 se terugvoer
Baie dankie Elaine vir die terugvoer!
Was lekker om sulke bedagsame gaste te hê!
Sien jul weer!
Groete
Roland en Anél
Richard C - Mei 2016
Algehele gradering
Lovely views!
Rina S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker en mooi plek.
Lees meerWillie P - Jan 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Lizet F - Des 2016
Algehele gradering
'n Gemaklike, veilige verblyf saam met goeie kliëntediens en 'n see-ervaring soos min.
Pieter L - Mei 2016
Algehele gradering
Eienaar het ingemeng met die reëlings en het die DStv teen R40 'n dag gevra sonder dat daar vir my daarvan gesê is.
L'Escalier 206 se terugvoer
Pieter
In die meer as 30 suksesvolle afgehandelde besprekings wat ons tot dusver hanteer het het ek nog nie enigsins aan die kwotasie of dokumentasie formaat verander nie. Dit die eerste maal wat die gas dit nie van die begin af raaksien nie. Die 14 resensies onder getuig ook duidelik hiervan. Soos in die oorspronklike webwerf kwotasie(voordat u dit aanvaar het en wat ek ook weer vir u aangestuur het as bewys van die totaal ongeldige stelling soos wat u bo maak), was dit baie duidelik uiteengesit. Dit was ook 2 maal aangedui in beide kere wat ek ons standaard besprekings dokumentasie vir u aangestuur het en waarop u ook gereageer het (dus het u dit ontvang).
Die opsionele DStv van R40.00 /dag en terugbetaalbare breekskade deposito van R1000.00 werk ek by die finale betalings in sodat dit meer koste effektief vir die gas is. As ek dit by die oorspronklike kwotasies sit sal dit duurder uitwerk aangesien die webwerf dan op die bedrae ook kommissie aftrek. Dit word teen kosprys aangebied tot voordeel van die gas en niemand maak geld hieruit nie.
Tweedens het ek nie ingemeng nie en het ek u bespreking soos enige ander bespreking professioneel hanteer. Die webwerf is net 'n platform waardeur die besprekings gedoen word en is ek in beheer van die bespreking van die begin af. (Ek reik die kwotasie persoonlik self deur die webwerf uit). Die oomblik wat die bespreking bevestig is en ek jou kontak besonderhede van die webwerf ontvang is die webwerf nie meer betrokke nie en hanteer ek (soos enige ander bespreking op die webwerf) direk alle verdere korrespondensie en betalings soos uiteengesit in die dokumentasie wat ek direk na bespreking aanstuur (u het dit 2 maal ontvang).
Verder het u 'n ekstra dag bespreek wat ek vir u teen afslag prys aangebied het. Die ekstra dag het oor 'n naweek met hoër tariewe geval en ek het dit vir u aangebied teen dieselfde daaglikse prys van u bespreking ten koste van die feit dat ek vir die een ekstra dag die moontlikheid van 'n volle naweek bespreking teen hoër tariewe moes prysgee.
Dis ook die heel eerste maal wat 'n gas eers meer as halfpad deur die verblyf vir die uitstaande 80% van die bespreking betaal nadat ek 'n finale ultimatum moes stel. Soos per kwotasie en dokumentasie was dit 14 dae voor aankoms al benodig gewees soos meeste ander besprekings by enige ander vakansie verblyf en wat elke vorige gas sonder enige probleme nakom.
Jammer vir die onaangenaamheid en misverstand omdat u nie die kwotasie en dokumentasie nagegaan het of die besprekings proses van die webwerf verstaan nie.
Vriendelike groete
Roland du Plessis.
Liezl O - Okt 2015
Algehele gradering
Verblyf was heerlik. Net jammer dit was so kort. Woonstel was perfek gewees.
L'Escalier 206 se terugvoer
Hi Liezl
Baie dankie vir die review! Sien jul spoedig weer.
Roland du Plessis.
Ndisha M - Sep 2015
Algehele gradering
My family enjoyed staying at 206.
Rassie E - Sep 2015
Algehele gradering
Exceeds expectations.
Lees meerL'Escalier 206 se terugvoer
Thank you very much for the great review! Looking forward to see you again!
Sanil D - Jul 2015
Algehele gradering
Perfect!
Lukas M - Jun 2015
Algehele gradering
Ek het lekker vakansie gehou!
Jan C - Okt 2015
Algehele gradering
Puik.
L'Escalier 206 se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Jan!
Baie jammer oor die TV wat buite werking was. Ons het dit in dieselfde toestand gekry toe ons hier gekom het . Ons moes die kabels vervang vanaf die DStv dekodeerder na die TV en dit het die probleem uitgesorteer! Jul moes ons laat weet het dat ons dit kon uitsorteer vir jul. In elk geval is ek baie bly dat jul die res van jul verblyf baie geniet het. Hoop om jul weer terug te sien. Sal die DStv diens dan vir jul verniet gee saam met verdere afslag op jul bespreking. Groete.
Roland
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: L'Escalier 206, Kusweg 9, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang