Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier 206

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ricardo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lovely. We really enjoyed the stay; it was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Well equipped, excellent location. We really enjoyed it. The apartment was well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

All clean and neat. All appliances, including a washing machine. Excellent quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Excellent. It was fantastic. Safe and secure. Good views. Booking the holiday was hassle-free, and the travel agency was very informative until the day of arrival. Will definitely book another holiday with them at the same accommodation place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Will be back! Apartment was clean, good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2024

Was goed. Maar ek was teleurgesteld, het meer verwag. Was goed, maar met 'n paar probleme. Die bank, cocktailtafel en stoele was stukkend. Die bank in die sitkamer was baie vuil en stukkend. Met die aankoms was daar 'n baie onaangename reuk in die woonstel. Die beddegoed was vuil. Die eienaar het dadelik aandag daaraan geskenk, en die volgende dag is dit uitgesorteer.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Roland
L'Escalier 206
Hi Jackie. Dankie. Baie bly dat ons dit onmiddellik kon regstel. Dit is die eerste bespreking met sulke klagtes in jare en daarom belangrik dat dit onmiddellik reggestel word. Cocktail tafel alreeds verwyder en 'n ekstra diep skoonmaak was gereël dat daar nie weer so 'n klagte is nie, te dankie aan jul terugvoer. Beide besprekings na jul was 100% gelukkig en tevrede. Baie dankie. Vriendelike Groete en sien jul weer.

Deon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasties. Roland het ons op sy hande gedra en altyd gehelp waar ons hulp nodig gehad het. Puik plek en puik ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
L'Escalier 206
Baie dankie vir jou mooi review, Deon! Sien jul gou weer! Groete!

Senzo N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

It's was great. It was a great stay. The view was very beautiful. I love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
L'Escalier 206
Many thanks, Senzo!

Louw V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Baie gerieflik, skoon en naby als. Woonstel was baie gerieflik en prakties ingerig. Veilige plek. Sal definitief aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roland
L'Escalier 206
Baie dankie vir die resensie, Louw. Sien jul gou weer.

Belinda N
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

The unit is situated at a good spot, on the beach. The location was easy to find. The unit is situated close to the beach. Cleanliness was 100%. Seaviews from the balcony. Very peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: L'Escalier 206, Kusweg 9, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzdhYjQyLTdkZWEtNDVkOC05YzEzLTYyYjJmOGNhN2JkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 86 5 1 5 L'Escalier 206 9 Beach Road 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 08:00 -30.057384708001 30.883829561041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang