L'Escalier 206
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: L'Escalier 206, Kusweg 9, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
L'Escalier 206 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede vloer van 'n gebou in die kusdorpie Amanzimtoti in KwaZulu-Natal. Die woonstelblok, met die strand en die strandmeer aan weerskante, is die ideale keuse vir 'n wegbreek of vakansie by die see.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, en daar is 2 enkelbeddens in die tweede en derde slaapkamers. Daar is 'n bad in die een badkamer en 'n stort in die ander een. 'n Ten volle toegeruste kombuis is beskikbaar met al die nodige geriewe: 'n yskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien met 'n tuimeldroogfunksie, eetgerei en breekware. Die sitkamer het splinternuwe, gemaklike gemakstoele, rusbanke en 'n platskerm-TV. Die eenheid beskik oor 'n balkon en ingeboude braai. (Die leersitkamerstel in die foto's is vervang).
L'Escalier 206 het 'n see-uitsig van die balkon, sitkamer en hoofslaapkamer af en is loopafstand vanaf die hoofswemstrand via die promenade.
Die woonstel het net 1 aangewese onderdakparkeerplek, en bykomende voertuie sal ongelukkig buite die kompleks parkeer moet word. Daar is 'n kampbedjie beskikbaar vir 'n baba teen geen ekstra koste nie.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en is reg langs die strandmeer geleë. Dis 1 minuut se stap van 'n kroeg, restaurant en kruidenierswinkel af. Die strand is ook net 1 minuut se stap vanaf die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- L'Escalier 206, Kusweg 9, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink L'Escalier 206 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: L'Escalier 206, Kusweg 9, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang