L'Escalier 613
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 613, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
L'Escalier 613 is 'n selfsorgwoonstel vir 8 gaste op die strand in Amanzimtoti.
Die woonstel het 'n uitsig oor die strandmeer en see en word bereik via 'n hysbak. Dit is ideaal vir 4 volwassenes en 4 kinders en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea.
Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die kamers deel 2 badkamers, die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, tee-en koffiemaakgeriewe en wasmasjien toegerus.
Gaste kan hul etes by die etenstafel geniet of in die sitarea met 'n TV en DStv ontspan. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en maklike toegang tot die strand. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Amanzimtoti het 'n rits restaurante, winkels en doendinge soos visvang, duik, snorkel en branderplankry. Gaste kan die Sardientjieloop tussen Junie en Augustus beleef of die Amanzimtoti Bird Sanctuary, Ilanda Wilds Natuurreservaat, Splash Water World waterpark en meer besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 613, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
- Gaste dink L'Escalier 613 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 613, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang