Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier Cabanas 212

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir L'Escalier Cabanas 212
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kaleena J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaleena J

We really enjoyed our stay, however, cockroaches were a bother.

Amazing weekend getaway, except for an infestation of cockroaches!

Chantel N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N

Heerlike, skoon verblyf.

Die plekkie is baie skoon en netjies. Dit het alles wat ons nodig gehad het en meer. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik en het vir seker gemaak dat ons gemaklik is. Ons sal beslis weer gaan.

Sulene K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene K

Lekke, lekke L'Escalier Cabanas 212, sien julle gou weer!

Eenheid stylvol, netjies met alles wat nodig is.

Marno V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno V

Baie netjiese plek en goeie waarde vir geld. Dit het nêrens kort gekom nie.

Ons het ons 3 aande hier geniet. En het gemaklik van hier af by al ons bestemmings uitgekom tydens Comrades!

Stephen G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen G

Pleasurable.

We enjoyed our stay at L'Escalier Cabanas.

Nokuphila K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuphila K

Fabulous.

Excellent good accommodation.

Shamilla N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamilla N

Amazing. Will definitely rebook.

Hierdie akkommodasie het 'n 5-ster-gradering.

Charmarie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmarie M

Vinnige wegbreek saam met gesin.

Dit was heerlik. Die akkommodasie is skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is in die eenheid, selfs kerse vir kragonderbrekings. Vriendelike gasheer. Sal vir seker weer daar bly.

Elmarie W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Woonstel is reg op die strand. Veilige wandelpad na die hoofstrand toe.

Woonstel het die perfekte ligging. Netjies en skoon. Ons het 'n skottelgoedwasser gemis, maar was dankbaar vir die wasmasjien.

Rudie K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudie K

Mooi see uitsig.

Skoon. Alles wat jy nodig het.

Douglas V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas V

Dit was baie lekker by die woonstel.

Woonstel was skoon, goeie beddens en beddegoed. Gerieflik naby aan alles.

Derick W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick W

Fantastic.

Highly recommend. The accommodation is everything you expect. Will be recommending this to people we know.

Wendy H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H

Onvergeetlik en so lekker plek.

Die plek is so mooi ingerig en ons het lekker gekuier. Naby winkels en lekker stil kompleks. Ons sal weer daar gaan bly.

Hendrina H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina H

Fantasties. Amazing plek.

Dit was heerlik en die plek was baie skoon en netjies.

Thato M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M

Excellent.

My stay was very beautiful and satisfying.

Ansie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Wat 'n baie en awesome plek om te bly. Sal beslis weer daar gaan slaap. Dit is pragtig en baie modern en die mooiste uitsig. Baie dankie.

Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 7, L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfb028136a4c46b35acddea6f42e020f1bab0c0fb2e26a635e19bf9193e4cee13c97a88cf3635b59e77d5f78fb9fe21e80ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R975 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 7 Beach Road L'Escalier Cabanas 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.057772113556 30.883685619345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang