Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier Cabanas 212

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kaleena J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

We really enjoyed our stay, however, cockroaches were a bother. Amazing weekend getaway, except for an infestation of cockroaches!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike, skoon verblyf. Die plekkie is baie skoon en netjies. Dit het alles wat ons nodig gehad het en meer. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik en het vir seker gemaak dat ons gemaklik is. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulene K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Lekke, lekke L'Escalier Cabanas 212, sien julle gou weer! Eenheid stylvol, netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marno V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie netjiese plek en goeie waarde vir geld. Dit het nêrens kort gekom nie. Ons het ons 3 aande hier geniet. En het gemaklik van hier af by al ons bestemmings uitgekom tydens Comrades!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Pleasurable. We enjoyed our stay at L'Escalier Cabanas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokuphila K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Fabulous. Excellent good accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamilla N
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Amazing. Will definitely rebook. Hierdie akkommodasie het 'n 5-ster-gradering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmarie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vinnige wegbreek saam met gesin. Dit was heerlik. Die akkommodasie is skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is in die eenheid, selfs kerse vir kragonderbrekings. Vriendelike gasheer. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie W
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Woonstel is reg op die strand. Veilige wandelpad na die hoofstrand toe. Woonstel het die perfekte ligging. Netjies en skoon. Ons het 'n skottelgoedwasser gemis, maar was dankbaar vir die wasmasjien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Mooi see uitsig. Skoon. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 7, L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfb028136a4c46b35acddea6f42e020f1bab0c0fb2e26a635e19bf9193e4cee13c97a88cf3635b59e77d5f78fb9fe21e80ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R975 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 7 Beach Road L'Escalier Cabanas 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.057772113556 30.883685619345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang