Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier Cabanas 404

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Zinhle D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

We would definitely come back with our spouses on the next vacation. We had a beautiful stay. Our children really enjoyed the place, beautiful view. We were welcomed by a nice lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Awesome vakansieplek. Netjiese plek! Kombuisgereedskap kort net aandag, dalk nuwe potte en panne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Rustig, netjies, stil, mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies en ruim genoeg. Ons sal weer daar gaan bly as ons kans het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes Hermanus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Des 2023

Behalwe die bogenoemde foute, is daar lekke. Netheid kan verbeter word (spinnerakke). Die see is vuil. Dit is redelik. Die braai op die stoep veroorsaak te veel rook. Daar is geen eierspaan. Daar is geen oondbakke. Die bad se uitloop is verstop. Die handsproeipyp is stukkend. Die badrand is swak gebou (hout) en val in (gebreek).

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Serena
L'Escalier Cabanas 404
Beste Johannes Baie dankie vir jou besoek by ons. Die opmerkings rakende die see kan ons ongelukkig nie verbeter nie. Ons het baie reen gehad, die rede vir die water wat nie altyd blou was nie. Die ander probleme is uitgesorteer. Voorspoedige 2024 word jou en jou gesin toegewens. Groete Emmie

Mari-chelle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gebly. Vreeslik mooi en perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda X
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Great. Check out time 9:30. No guys that is unfair.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlanie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Stay was great, close to shops and beach. All great expect for blocked kitchen sink. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Towera K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Absolutely Brilliant. I loved it. The place is absolutely beautiful, spacious, tastefully decorated with lovely modern finishes. White comfortable bedding. DStv compact. Stunning and breathtaking sea views from the moment you enter the door. Sea view from the kitchen, lounge, bedroom and balcony. The kitchen is well equiped with everything you need for self catering. Toti mall with Shoprite, clothing shops, KFC, Debonairs, Pharmacy, ATMs, etc (all the necesarry shops you need) is right opposite the complex (less than 100m) we walked everytime. I definately recomend L'Escalier Cabanas 404 to everyone and we wouldn't hesitate to go back for a holiday anytime. Thank you for a great holiday, we really enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Serena
L'Escalier Cabanas 404
Dear Towera, We glad that you enjoyed the place and thank you for the positive feedback. We take pride in trying to facilitate our guests to the best of our ability. We will be absolutely thrilled to host you again. Best Regards

Phumzile S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

I enjoyed it. They don't want noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2021

Baie goeie ligging en die seeuitsig is pragtig. Smaakvol gemeubileer, beddens gemaklik en eenheid was skoon en netjies. Baie lekker gebly en sal die eenheid weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Serena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f3a28ba4e41d955ccbe58bf311323f2cb926fe78736bb44d1821f7be3d23baf49c9baa2e97cd1f1ce702709011b9c4e95bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 7 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.057210493672 30.883890669975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang