Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier Cabanas 404

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Serena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir L'Escalier Cabanas 404
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Zinhle D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle D

We would definitely come back with our spouses on the next vacation.

We had a beautiful stay. Our children really enjoyed the place, beautiful view. We were welcomed by a nice lady.

Leonie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Awesome vakansieplek.

Netjiese plek! Kombuisgereedskap kort net aandag, dalk nuwe potte en panne.

Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Rustig, netjies, stil, mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is netjies en ruim genoeg. Ons sal weer daar gaan bly as ons kans het.

Johannes Hermanus D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes Hermanus D

Behalwe die bogenoemde foute, is daar lekke. Netheid kan verbeter word (spinnerakke). Die see is vuil.

Dit is redelik. Die braai op die stoep veroorsaak te veel rook. Daar is geen eierspaan. Daar is geen oondbakke. Die bad se uitloop is verstop. Die handsproeipyp is stukkend. Die badrand is swak gebou (hout) en val in (gebreek).

L'Escalier Cabanas 404 se terugvoer

Beste Johannes

Baie dankie vir jou besoek by ons. Die opmerkings rakende die see kan ons ongelukkig nie verbeter nie. Ons het baie reen gehad, die rede vir die water wat nie altyd blou was nie.

Die ander probleme is uitgesorteer.

Voorspoedige 2024 word jou en jou gesin toegewens.

Groete

Emmie

L'Escalier Cabanas 404
Mari-chelle G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-chelle G

Baie lekker gebly.

Vreeslik mooi en perfekte ligging.

Amanda X - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda X

Great.

Check out time 9:30. No guys that is unfair.

Marlanie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlanie M

Stay was great, close to shops and beach. All great expect for blocked kitchen sink.

See stars.

Towera K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Towera K

Absolutely Brilliant. I loved it.

The place is absolutely beautiful, spacious, tastefully decorated with lovely modern finishes. White comfortable bedding. DStv compact. Stunning and breathtaking sea views from the moment you enter the door. Sea view from the kitchen, lounge, bedroom and balcony. The kitchen is well equiped with everything you need for self catering. Toti mall with Shoprite, clothing shops, KFC, Debonairs, Pharmacy, ATMs, etc (all the necesarry shops you need) is right opposite the complex (less than 100m) we walked everytime. I definately recomend L'Escalier Cabanas 404 to everyone and we wouldn't hesitate to go back for a holiday anytime. Thank you for a great holiday, we really enjoyed ourselves.

L'Escalier Cabanas 404 se terugvoer

Dear Towera,
We glad that you enjoyed the place and thank you for the positive feedback. We take pride in trying to facilitate our guests to the best of our ability.
We will be absolutely thrilled to host you again.
Best Regards

L'Escalier Cabanas 404
Phumzile S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile S

I enjoyed it.

They don't want noise.

Charlotte D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte D

Baie goeie ligging en die seeuitsig is pragtig.

Smaakvol gemeubileer, beddens gemaklik en eenheid was skoon en netjies. Baie lekker gebly en sal die eenheid weer besoek.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f3a28ba4e41d955ccbe58bf311323f2cb926fe78736bb44d1821f7be3d23baf49c9baa2e97cd1f1ce702709011b9c4e95bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 7 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.057210493672 30.883890669975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang