Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Escalier Cabanas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 606, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

L'Escalier Cabanas is 'n ruim selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die kusgebied van Amanzimtoti geleë is en is 'n ideale opsie vir vriende aangesien dit spog met panoramiese see-uitsigte vanaf die balkon, leefarea en hoofslaapkamer.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon en is ingerig met 2 enkelbeddens. 'n Stort is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank, bykomende sitplek asook 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n ruim balkon met 'n ingeboude braai wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte ten volle bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks vir 2 voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 606, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, L'Escalier Cabanas 606, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA144f0175bf135475484ddec913a01bfb72cafd6f3516d50c36a154b98e3801b801ace58b6373d54fb626b7bb2a88455a14fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 7 Beach Road 606 L'Esacalier Cabanas 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.0573951 30.8837398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang