Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesedi Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Willem P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly en gekuier saam met die familie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Lesedi Lodge
Baie dankie vir jou ondersteuning, Willem.

Anne L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome place, very comfortable and relaxing. We had a very enjoyable stay at the lodge and will definitely return for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlike naweek. Ons het 'n heerlike, rustige naweek gehad. Die huis is pragtig en goed toegerus, en ons het in die natuur baie bokke gesien wat water kom drink. Ek sal dit definitief aanbeveel en self weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Baie dankie Heloise vir jou gasvryheid. Hemels! Die stilte, privaatheid, geriewe. Die loft met pooltafel vir die tieners was 'n onverwagse plus. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Lesedi Lodge
Baie dankie Arlene, ek waardeer julle ondersteuning en mooi woorde

Carol Ann S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Spacious, well equipped and private. Animals in abundance. Lovely weekend. Highly recommended for a peaceful escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Lesedi Lodge
Thank you, Carol, for your kind words and your support.

Christa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons geniet dit elke keer so baie. Alles wat benodig word is daar en meer! PUIK! Alles is skoon en netjies, het so baie geriewe, dit is 'n huis weg van jou eie huis. Welgedaan, dis pragtig daar!. Dankie! Altyd so heerlik as ons gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Lesedi Lodge
Dankie Christa vir julle volgehoue ondersteuning en julle waardering vir ons plekkie

Christa S
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Was so lekker gewees. Huis is pragtig met alles wat nodig is. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanri L
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Wonderlike, ruim huis met alles om jou kuier gemaklik en lekker te maak. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Lesedi Lodge
Baie dankie, ons waardeer julle ondersteuning.

Hester S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2023

Rustig en voel veilig. Huis goed toegerus met als wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan K
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Sondela is gerieflik naby aan Pretoria en bied heelwat aktiwiteite op perseel aan, behalwe vir wildbesigtiging. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis is goed toegerus, skoon en netjies. Badkamers is gerieflik en die buitestort met warm water is 'n pluspunt. Gaste hoef nie verder as die stoep te gaan om wild te besigtig wat amper die hele dag kom en gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Lesedi 67, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ZuLRrUKDLpWURNVSYFBbXi0Zxg4FDJX7f8wKkrsisztUKewK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 Sondela Nature Reserve 67 Lesedi 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.92131 28.405725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang