Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesedi Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Lesedi Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willem P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Baie lekker gebly en gekuier saam met die familie.

Sien sterre.

Lesedi Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning, Willem.

Lesedi Lodge
Anne L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne L

Awesome place, very comfortable and relaxing.

We had a very enjoyable stay at the lodge and will definitely return for another visit.

Amanda B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Heerlike naweek.

Ons het 'n heerlike, rustige naweek gehad. Die huis is pragtig en goed toegerus, en ons het in die natuur baie bokke gesien wat water kom drink. Ek sal dit definitief aanbeveel en self weer gebruik.

Arlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene V

Baie dankie Heloise vir jou gasvryheid.

Hemels! Die stilte, privaatheid, geriewe. Die loft met pooltafel vir die tieners was 'n onverwagse plus. Wens ons kon langer bly.

Lesedi Lodge se terugvoer

Baie dankie Arlene, ek waardeer julle ondersteuning en mooi woorde

Lesedi Lodge
Carol Ann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Ann S

Spacious, well equipped and private. Animals in abundance. Lovely weekend.

Highly recommended for a peaceful escape.

Lesedi Lodge se terugvoer

Thank you, Carol, for your kind words and your support.

Lesedi Lodge
Christa S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Ons geniet dit elke keer so baie. Alles wat benodig word is daar en meer! PUIK!

Alles is skoon en netjies, het so baie geriewe, dit is 'n huis weg van jou eie huis. Welgedaan, dis pragtig daar!. Dankie! Altyd so heerlik as ons gaan.

Lesedi Lodge se terugvoer

Dankie Christa vir julle volgehoue ondersteuning en julle waardering vir ons plekkie

Lesedi Lodge
Christa S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Was so lekker gewees.

Huis is pragtig met alles wat nodig is. Sal beslis weer gaan.

Yolanri L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanri L

Wonderlike, ruim huis met alles om jou kuier gemaklik en lekker te maak.

Sien sterre.

Lesedi Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle ondersteuning.

Lesedi Lodge
Hester S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Rustig en voel veilig.

Huis goed toegerus met als wat nodig is.

Stephan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan K

Sondela is gerieflik naby aan Pretoria en bied heelwat aktiwiteite op perseel aan, behalwe vir wildbesigtiging.

Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis is goed toegerus, skoon en netjies. Badkamers is gerieflik en die buitestort met warm water is 'n pluspunt. Gaste hoef nie verder as die stoep te gaan om wild te besigtig wat amper die hele dag kom en gaan.

Hannelie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H

Was baie lekker, ek sal weer gaan.

'n Baie mooi en rustige plek.

Madeline O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeline O

Very pleasant stay,.

Lovely place to stay, interaction with the animals is incredible, and for the most it is very quiet. Geyser setting was set a bid low, water not that warm to shower in, no other means to warm the place. Maybe due to load shedding.

Eugene V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Lieflike, skoon verblyf in 'n rustige omgewing.

Die lodge is skoon, gerieflik en in 'n baie goeie toestand. Eienaar is baie vriendelik en alles was perfek gereël. Ons sal definitief weer gaan.

Lesedi Lodge se terugvoer

Baie dankie Eugene, ek waardeer julle ondersteuning. Sien uit om julle weer te sien.

Lesedi Lodge
Natanya E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natanya E

Wow! Dis wat mens waarde vir geld noem!

Lesedi Lodge is ‘n absolute droomhuis wat uitstekend toegerus is en silwerskoon was. Al die vertrekke is lekker ruim, met ‘n heerlike braai-area en ‘n stoep om al die diere en voëls te besigtig wat daagliks kom kuier by die watergat. Dit was ‘n ongelooflike belewenis. Swerwende arende en skitterende sterre kan so duidelik gesien word by hierdie rustige oasis. Baie dankie vir die gebruik van julle pragtige plekkie Heloise, ons sal dit beslis vir baie mense aanbeveel.

Lesedi Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde, ek waardeer dit opreg. 'n oase is presies wat ons probeer om daar te skep. Dit voed selfs die mees geharde stadsiel!

Lesedi Lodge
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Wonderlik en rustig.

Die wegbreek baie geniet en die akkommodasie was puik. Jy kan voel daar word gelewe in die lodge. Die omgewing is baie rustig en ons het nie nodig gehad om rond te ry om diere te sien nie. Die diere het daagliks vir ons kom kuier. Die stoep is 'n wenner al is die weer nie altyd lekker nie. Ons sal dit weer doen.

Evert S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S

Gerieflik, stil en sonder beslommernis.

Die lodge het alles wat mens sal kan nodig kry vir 'n bos-wegbreek. Selfs 'n potjie. Kamers en kombuis is ruim met 'n beskutte stoep (met braai) en dan 'n gesellige boma. As jy tieners het, daar is 'n vol, ingerigte loft net vir hulle. Alles wat mens wil hê as jy net wil wegbreek van die mallighede in die stad. As jy van diere hou, hulle kom kuier sommer op die stoep vir jou.

Lesedi Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige beskrywing van ons plekkie. Ek hoop dat daar nog vele sulke naweke sal wees vir julle.

Lesedi Lodge
Lelanie F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie F

It was so relaxing. Stunning house with lovely views. All the game come to your doorstep for food and water.

Stunning. Would definitely go there again.

Lesedi Lodge se terugvoer

Thank you so much for your beautiful words and your support during the lockdown. Hope to see you again soon.

Lesedi Lodge
Lynette V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Uitstekende verblyf!

Ons het baie lekker gebly by Lesedi Lodge. Die lodge is lekker ruim en het alles wat n mens nodig het. Die kinders het die ekstra bord speletjies baie geniet. Die diere wat daagliks watergat toe gekom het was nogal amazing en baie spesiaal. Dankie aan Heloise en haar man vir die geleentheid om van hulle plek gebruik te maak, julle het 'n awesome plek en ons sal beslis weer kom kuier in die toekoms. Sondela bly 'n lekker bosveld-ervaring vir die hele gesin!

Andre B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Plek om familie te bederf, alles perfek en luuks.

Dis die perfekte wegbreek, as jy familie wil bederf. Baie luuks en modern.

Lesedi Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde en ondersteuning.

Lesedi Lodge
Charlene J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J

Fantasties.

Dit is 'n pragtige huis en uitstekend toegerus. 10 uit 10. Kan nie wag om weer te bespreek.

Lesedi Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit geweldig.

Lesedi Lodge
Ida V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Baie lekker, dankie.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Lesedi 67, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ZuLRrUKDLpWURNVSYFBbXi0Zxg4FDJX7f8wKkrsisztUKewK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 Sondela Nature Reserve 67 Lesedi 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.92131 28.405725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang