Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesego Guest House

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cassienstraat 117, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lesego Guest House is 'n gastehuis wat B&B-verblyf in Hartbeespoortdam bied. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike B&B-verblyf naby verskeie doendinge.

Die gastehuis het 12 slaapkamers wat stylvol gemeubileer is en slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis om maaltye voor te berei. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n Jacuzzi vir die winter. Toere en verskeie doendinge kan ook gereël word vir gaste wat op soek is na 'n bietjie avontuur.

Parkeerplek is beskikbaar. Lesego Guest Home is naby die dam, restaurante en piekniekplekke.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Skuifie-projektor

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Raymond J
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Quiet, safe and relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Serape Aubrey S
Saam met vriende
5.0
I wish to go back again. 1 night was so brilliant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Mathabo M
5.0
Awesome. I enjoyed every minute of my stay. The staff was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Antoinette M
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic, awesome, relaxing time and a very positive environment. From the time we arrived, Bright, the manager, was warm, welcoming a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Abel V
Saam met lewensmaat
4.8
Het gegaan om die warm ballon te vlieg oor Harties. Ja. Die kliëntediens van die bestuurder (Bright) is uitstekend.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hartley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cassienstraat 117, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Lesego Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cassienstraat 117, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8xqwbjd5k3LSrgTgafRG0SNpIo6DhgCkZlYWbJXpbudLS04ZQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 47 5 1 4 117 Cassien Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.725265902749 27.875329256058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang