Leseli Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Visgatweg, Vaalwater, Lephalale, 0530, Limpopo
- Vanaf R15 000 per nag (plek vir 20)
Beskrywing
Leseli Lodge is 'n eksklusiewe boetiek-wildlodge wat op 'n privaat wildplaas, in die hartjie van die Waterberge, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en onvergeetlike bosveld-ervaring.
Dié lodge bied slaapplek aan 20 gaste en beskik oor 10 slaapkamers, 9 badkamers en 'n gastetoilet. Die hooflodge beskik oor 4 slaapkamers en die 3 chalets het 6 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Agt van die slaapkamers het en suite-badkamers. Een van die badkamers het 'n spa-bad en 'n stort, en die res het slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hooflodge het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n kaggel en lei na 'n stoep wat oor die voorkant van die lodge strek. Hier kan gaste die tuine geniet en met skemerkelkies kuier.
Op die boonste verdieping is 'n sigaarsitarea en kroeg, en dié area lei na 'n balkon met panoramiese uitsigte oor die uitgestrekte vlaktes. Op dieselfde verdieping is 'n ruim TV-area met 'n aparte sitarea vir kinders.
Buite is 'n knus grasdak-lapa met verstelbare seilskerms en 2 swembaddens. Die lodge het 'n boma by die hoofswembad wat ideaal vir vuurmaak en wildkyk is, asook 'n kleiner boma waar gaste hul aandetes kan geniet. Langs die rivier is ook perfek vir pieknieks en aandetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Visgatweg, Vaalwater, Lephalale, 0530, Limpopo
- Gaste dink Leseli Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Visgatweg, Vaalwater, Lephalale, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang