Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesley's Laughter

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 56, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 070 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lesley's Laughter is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat op Upperweg in die kusdorpie Yzerfontein geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers en spog met 'n swembad op die onderste dek met asemrowende see-uitsigte.

Die boonste verdieping beskik oor die hoofslaapkamer en ruim leefarea met 'n oopplan-kombuis en opwaskamer, 'n binne-kaggel en 'n buitebraai-area. Die hoofslaapkamer het lieflike see-uitsigte en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl sy en suite-badkamer met 'n bad en stort toegerus is. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8, terwyl die leefarea gemaklike sitplek het. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n mikrogolf, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, ysmasjien en 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in.

Op die onderste verdieping vind gaste 3 slaapkamers en 'n leefarea met 'n kaggel wat oor die swembad uitkyk. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die laaste twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, en bevat onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die sitkamer op hierdie verdieping het 'n TV met Netflix en YouTube-toegang. Die swembadarea beskik oor 'n buite-etenstafel en sonstoele waar gaste kan ontspan. Gaste word ook voorsien van linne, badhanddoeke, strandhanddoeke, elektriese komberse en 2 haardroërs. Die eiendom het ook gratis WiFi en 'n omskakelaar om noodsaaklike toestelle tydens onderbrekings aan te dryf.

Die bekoorlike dorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, uitstekende visvanggeleenthede en asemrowende natuurskoon. Die plaaslike area bied baie stap- en fietsryroetes, asook perdry op die strand, en wynproe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lesley's Laughter
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Upper-weg 56, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lesley's Laughter het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 070
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 070
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 56, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01e83dbd80283ef35bf5dd9856b8da774b4d617e76092f337f3cacaaf30f6c997f04625682709ce68346e8d10828e8e91219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 070 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 56 Upper Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3462153 18.1555358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang