Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesoba Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 466 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lizette E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantastiese, rustig en baie mooi. Die huisie is baie netjies, mooi en skoon. Die uitsig is asemrowend. Die staproete is lekker. Eienaars vriendelik en baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keegan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beautiful friendly service and amazing views. We really enjoyed our stay. Could not have been more relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Most refreshing and invigorating stay. We had a most amazing, peaceful stay at Lesoba Guest Farm. The location of the farm is at the foot of a mountain, and the views are indescribable. The mountain air is fresh and invigorating for tired Gauteng lungs. There is a swimming pool and a trampoline, but we spent the days in each other's company, reflecting and thinking about the things crowding our minds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dit was 'n ongelooflike ervaring by Lesoba. Die mooiste omgewing en rustigheid in. Dit was 'n ongelooflike ervaring by Lesoba. Die mooiste omgewing en rustigheid in oorvloed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Just great. Baie lekker gebly, sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great weekend breakaway. Absolutely stunning accommodation overlooking the mountain and dam. Rene was super kind and helpful. We thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflike natuurskoon. Vriendelike diens van Rule ontvang. Fantastiese ligging met vriendelike diens. Natuurskoon is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige atmosfeer, stilte, en asemrowende uitsig! Lesoba was goed vir ons siel, heerlik gebly en gasvryheid was puik! Baie dankie vir die opgradering, was baie spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lesoba laat Clarens soos Aspoestertjie se lelike stiefsussie lyk! Ongelukkig kan hierdie juweel nie beskryf word nie, 'n mens moet self gaan kyk! Dit was nie ons laaste besoek aan Lesoba nie. "Note to self": Bly langer as een nag om die staproetes en natuur te geniet. Drie persone het meer as gemaklik in die huisie gewoon. Gasvryheid van die eienaar was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons het kosbare familieherinneringe gebou. Ons het 'n heerlike familie naweek gehad by Lesoba gasteplaas. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en ons het heerlik gekuier. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 531

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersdrift Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b201936041bd3146256faed777e321c83ad22aa2470c62275dad130838997cb83dbd495cd5b9d486e7a479121844cb32726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 466 5 1 5 De Villiersdrift Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.674012508492 28.308876156807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang