Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesoba Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 451 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Carina M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lesoba laat Clarens soos Aspoestertjie se lelike stiefsussie lyk! Ongelukkig kan hierdie juweel nie beskryf word nie, 'n mens moet self gaan kyk! Dit was nie ons laaste besoek aan Lesoba nie. "Note to self": Bly langer as een nag om die staproetes en natuur te geniet. Drie persone het meer as gemaklik in die huisie gewoon. Gasvryheid van die eienaar was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dinel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ons het kosbare familieherinneringe gebou. Ons het 'n heerlike familie naweek gehad by Lesoba gasteplaas. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en ons het heerlik gekuier. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wegbreek saam met gesin. Uitstekend! Ongelooflike mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Mooi slaapplek, baie mooi natuurskoon en vriendelike ontvangs by Lesoba.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tashene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stylish and picturesque. Stylish and picturesque. A beautiful spot to unwind and enjoy the views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absoluut asemrowend! Ons het 'n 2 ure lange staproete afgelê. Dit was 'n belewenis. Die bergreeks is beeldskoon. Ons kon gaan stap en klein Lulu, die hond, kon alles saam beleef (wat 'n voorreg!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig, kalm, pragtig, gasvry. Die mense was regtig amazing. Hulle het uit hulle pad gegaan vir ons en dit was vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustige atmosfeer en eksklusief. Baie netjies en pragtig. Heerlik! Goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanru J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Verskriklik lekker. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie oulik, sal aanbeveel. Fantastiese plekkie, die gasheer was baie vriendelik. Die eenheid is netjies en skoon en alles wat jy nodig sal hê, is beskikbaar. Ons sal beslis weer gaan. Net 'n nota: die sein is baie swak en jy sal jou roaming moet aktiveer op jou foon. Anders gaan jy baie lugtyd gebruik. Maar die feit dat jy sukkel met die sein en daar geen TV's is, dra by tot die rustigheid van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 513

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersdrift Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b201936041bd3146256faed777e321c83ad22aa2470c62275dad130838997cb83dbd495cd5b9d486e7a479121844cb32726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 451 5 1 5 De Villiersdrift Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.674012508492 28.308876156807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang