Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesoba Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersdrift Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lesoba Guest Farm is in die oostelike Vrystaat tussen Clarens en Fouriesburg. Dit is ideaal vir voetslaners, natuurliefhebbers en buitelug-entoesiaste. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir reisigers wat op pad is na Lesotho.

Verblyf word gebied in 6 selfsorg-sandsteenchalets wat langs 'n dam is, sowel as ’n selfsorgkothuis, 2 selfsorgeenhede en 2 basiese kamers met gedeelde ablusie- en kombuisgeriewe.

Aktiwiteite op die perseel sluit 4 staproetes met panoramiese uitsigte oor Lesotho, die Caledon-rivier en die Fouriesburg-distrik in. Langs die pad is die Queen Victoria-rotsformasie, San-rotstekeninge en 'n dinosourus-fossiel in rots. Daar is ook 4x4-, bergfiets-, motorfiets en vierwielmotorfietsroetes vir avontuurlustiges.

Lesoba bied ook visvang vir kinders, swem in die plaaslike dam en die geleentheid om meer te leer oor skaapboerdery en om lammetjies met die hand te voer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 451 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Carina M
Gesin met tieners
5.0
Lesoba laat Clarens soos Aspoestertjie se lelike stiefsussie lyk! Ongelukkig kan hierdie juweel nie beskryf word nie, 'n mens moet self gaan kyk! Dit ...
Sien meer
Sep 2024
Dinel V
Gesin met tieners
5.0
Ons het kosbare familieherinneringe gebou. Ons het 'n heerlike familie naweek gehad by Lesoba gasteplaas. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en o...
Sien meer
Aug 2024
Frans H
Gesin met tieners
5.0
Wegbreek saam met gesin. Uitstekend! Ongelooflike mooi omgewing.
Jul 2024
Jean S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Mooi slaapplek, baie mooi natuurskoon en vriendelike ontvangs by Lesoba.
Jul 2024
Tashene B
Saam met lewensmaat
5.0
Stylish and picturesque. Stylish and picturesque. A beautiful spot to unwind and enjoy the views!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 513

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • De Villiersdrift Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Lesoba Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersdrift Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b201936041bd3146256faed777e321c83ad22aa2470c62275dad130838997cb83dbd495cd5b9d486e7a479121844cb32726?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 451 5 1 5 De Villiersdrift Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.674012508492 28.308876156807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang