Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lethabo Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Dellene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

This was amazing. If it is a break you need from everyday noise, people, and life, this is the place you need to be. It is very quiet and peaceful. You are alone on your own; you feel like the only people there. What an amazing place this was. They made you feel like you were their friend for many years. We had such a fun time with them. Meeting new people and knowing you are most welcome anytime. We had a delicious melktert in the fridge and very clean accommodation. Fantastic walking trail that we took with our pup, and it was so much fun. They made us pizza on the Friday we got there, and it was of the best quality I have ever tasted. All staff were more than happy to assist with whatever, and the owners were more than friendly. I would recommend them for anytime you need a break. Thank you; you made our stay one of the most amazing we have ever been on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Stil, rustig, privaat. Baie lekker plek, stil, rustig, privaat. Ver genoeg van ander eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Amazing in die natuur. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustig en vredevol. Lethabo Lodge is in 'n pragtige omgewing en dierustigheid oorval mens. Al wat 'n bietjie gepla het, is die feit dat die badkamer nie 'n deur het nie, en daar is nie 'n bad in die badkamer nie, maar op die stoep. Ons kan egter getuig van die uiters vriendelike ontvangs en aangename mense in beheer van die Lodge. Ons was aangenaam verras deur die heerlike melktert wat in die yskas gewag het met ons aankoms. Ek glo dat die Lodge 'n klein paradys sal wees sodra die reën begin val het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Our stay at Lethabo Lodge was very enjoyable. The surroundings is peaceful and quiet, with all the amenities in the cottages to ensure a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

So lekker ontspannend! Ons het saam vriende weggegaan! Die Kingfisher is ideaal vir 2 gesinne van 4 elk. Die ligging is salig, rustigheid self. Bitter mooi so in die rou skoonheid van die bosveld. Slegs 1,5 uur uit Pretoria! Nicolette en haar span is ongelooflik gasvry. Ons sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephens Ramakola M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Value for money. Our stay was very pleasant. The place is quiet with a nice tranquil atmosphere. The host is a very warm person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Lekker gerus! As jy vir rus en vrede soek, is die plek! Ons sal vir seker weer gaan. Dankie vir alles, Nicolette!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Ons was te kort daar om te kan sê, maar die natuur is baie mooi om ons gewees. Ons het net oornag, maar die natuurskoon om ons huisie was baie mooi en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gina E
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Dink nie dit is waarde vir geld nie. Ja, die fotos is net nie akkuraat nie, kon nie die swembad opspoor nie. Onooglike en onveilige elektriese kabels buite eenheid.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Tanya-lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21ae7da90ba09345ae8e1db343fd80a97e2df262c0fa1e41e447bd1e88fa40e1f8bce1598d4d93a8cbcec6d10beecd0313d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Farm Rietspruit R101 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.648036177356 28.422164618969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang