Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lethabong Lodge -Camping Site

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lethabong Lodge is 'n eko-vriendelike toevlugsoord in 700 hektaar ongerepte wildernis naby die Waterberge en Thabazimbi, minder as 2 ure vanaf Johannesburg en Pretoria. Dit is ideaal vir 'n luukse naweekwegbreek in jou 'n tent of 'n gesinsvakansie met 'n verskeidenheid aktiwiteite.

Die kampeerplekke is gelyk, grasbedekte staanplekke met elektrisiteit en waterpunte. Elke perseel het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende verblyf sluit selfsorg-lodge-kamers en safari-tente in. Albei opsies het kombuisgeriewe, en suite-badkamers en lugversorging. Die safari-tente het ook privaat plonspoele, braai-areas en vuurputte, terwyl die lodge-kamers privaat balkonne met piekniekbanke en 'n gasbraai het.

Geriewe op die perseel sluit 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste en 'n veilige parkeerarea met 24 uur-sekuriteit in. Gaste het toegang tot 'n speelpark en speletjieskamer met glybane, 'n baan vir karretjies, springkussing, foefie-glybaan en swembaddens. Daar is 'n gemeenskaplike piekniekarea met braaigeriewe en 'n snoepie met verversings, versnaperinge, hout, houtskool en vuuraanstekers. Dagbesoekers is welkom teen 'n ekstra fooi. Die speletjieskamer het ook pooltafels, 'n tafelsokkertafel en tafeltennis.

Lethabong Lodge is die tuiste van verskeie spesies wild, insluitend kameelperde, wildebeeste, sebras en elande, asook diverse voëllewe. Gaste kan die area op begeleide wildritte verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Maritikloof, 380KQ Rooiberg, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa82162bad79bf638322c6ea7acfa8c43609f4f5b8ca7a49828f7bfce6b34b50111fac66aa4dd0eb00b7734b72aaa6136af23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense Farm Maritikloof 380KQ Rooiberg 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.694444444444 27.505222222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang